FBVideoDownloader.info is a facebook video downloader online, this tool helps you download facebook videos by grabs direct links to download and save for free
Beeld.com
01/18/2017 at 15:06. Facebook
Donderdag in Motors en meer… Jaguar raak slim met sy F-Type, ons kyk of Opel se Mokka ‘n X-faktor het en Joey Evans vertel van sy Dakar-ervaring.
Beeld.com
01/18/2017 at 13:42. Facebook
’n Werker van ’n wildreservaat buite Hoedspruit is deur ’n wit leeu van ’n aangrensende wildplaas verskeur.

Leeu verskeur werker op wildplaas buite Hoedspruit

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 11:05. Facebook
’n Onderwyser wat ’n leerling van sy skool swanger gemaak het en deur die onderwysdepartement weggejaag is, is nou as skoolhoof van dieselfde skool aangestel.

Onderwyser wat leerling swanger maak, word skoolhoof

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 10:35. Facebook
#Babakompetisie
Inskrywings is nou oop vir Januarie se baba van die maand in Beeld se Baba van die Jaar-kompetisie.
Dit is jou laaste kans om vir die 2016-kompetisie in te skryf.
Jou baba staan die kans om in Beeld gepubliseer te word en boonop ontvang elke maandwennner 'n koopbewys ter waarde van R1 000 van Baby City en 'n geskenkpak met Afrikaanse kinderboeke ter waarde van R500 van Penguin...
View details ⇨
Beeld.com
01/18/2017 at 09:55. Facebook
Lees waarom Rolo, die labrador-reun wat ook Choca genoem word, die laaste twee dae Beeld se voorblad gehaal het.

My beste maat is terug!

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 09:36. Facebook
Wat sou jy doen as jou 2-jarige uit die trollie spring, op 'n winkelpop met onderklere en sykouse afpyl en trots in 'n winkel vol mense vir jou skree: “Mamma, Pietie vryf tannie been!”
Dít is wat Netwerk24 se Nasionale Leefstylredakteur gedoen het:

'Mamma, ek vryf die tannie se been'

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 09:18. Facebook
Joey Evans van Roodepoort op sy KTM-motorfiets tydens vanjaar se Dakar-tydren. Dit is nie elke dag dat iemand wat nege jaar gelede nog verlam was die taaiste motorwedren op aarde voltooi nie. Evans moes weer leer om te loop nadat hy in 2008 van die bors af verlam was. Lees die hele storie by [ Bit.ly Link ] Foto: Getty
Beeld.com
01/18/2017 at 09:05. Facebook
Lise Brink is Dinsdag uit die waakeenheid van die Unitas-hospitaal in Centurion na ’n gewone saal geskuif en haar drie kinders wat sy ’n maand laas gesien het, kan haar moontlik besoek.

Lise Brink uit waakeenheid verskuif

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 09:03. Facebook
Watter Van Jaarsveld is jou gunsteling? Bobby Van Jaarsveld of Karlien van Jaarsveld?
[ Goo.gl Link ]
Beeld.com
01/18/2017 at 09:02. Facebook
Aanhangers van 7de Laan sal saans vroeër hul plek op die rusbank moet inneem, want die sepie gaan vanaf 1 Februarie om 18:00 uitgesaai word.

7de Laan skuif . . . vir sokker

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 07:11. Facebook
'Ons is baie bemoedig deur die reaksie van munisipaliteite wat moeite doen om hul rekening te betaal en hulle verbind het tot betalingsooreenkomste,' sê Matshela Koko, waarnemende uitvoerende hoof van Eskom.

Net Vryburg bly donker – Eskom

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 05:36. Facebook
Hlaudi Motsoeneng en verskeie ander belanghebbendes het glo in 2010 en 2011 miljoene rande ontvang om HOP-huise te laat bou wat toe nooit opgerig is nie.

Hlaudi het glo saam ge-‘HOP’

netwerk24.com
Beeld.com
01/18/2017 at 04:00. Facebook
Die weer Woensdag 18 Januarie.
Beeld.com
01/18/2017 at 03:30. Facebook
#GoeieNuus
Jesus was nie polities korrek nie.
In Paulus se woorde in Filippense 2 het Hy gekies om in die gestalte van ’n slaaf hier tussen ons rond te loop. Hy het nie gelyk soos een of ander superheld of soos sommige godsdienstige leiers met hul weelderige gewade nie.
In Jesus se eie woorde in Markus 10:45 het Hy nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe af te lê as ’n...
View details ⇨
Beeld.com
yesterday at 23:51. Facebook
Beeld se voorblad Woensdag
Beeld.com
yesterday at 23:50. Facebook
Beeld se plakkate Woensdag
Beeld.com
yesterday at 13:29. Facebook
Die voormalige Ierse popsangeres het Dinsdag in die landdroshof in Kaapstad verskyn op aanklag daarvan dat sy onwettig in Suid-Afrika aangebly het nadat haar visum verstryk het.

Morgan Deane: ‘Kinders hou haar in SA’

netwerk24.com
Beeld.com
yesterday at 13:15. Facebook
Karlien en Bobby van Jaarsveld het die kinderhuis besoek en het selfs daar oornag en saam met die kinders skool toe gegaan.
Gerda van der Merwe, die kinderhuis se uitvoerende hoof, sê hulle is ongelooflik dankbaar vir die geld en dit sal baie gate toestop.

Bobby en Karlien laat rande inrol vir kinderhuis

netwerk24.com
Beeld.com
yesterday at 12:41. Facebook
Die luiperd is verlede week op die Burchell Private Wildreservaat naby Alicedale van kant gemaak – dit word ten sterkste deur die Landmark-stigting veroordeel.

Skietdood van luiperd veroordeel

netwerk24.com
Beeld.com
yesterday at 11:55. Facebook
Beeld in Onderwys en Beeldskool wens elke onderwyser en leerder ‘n suksesvolle skooljaar toe. Ons dink ook natuurlik aan die ouers wat ook ‘n belangrike sleutelrol speel.

Ons vertrou dat elkeen sukses op alle terreine sal behaal.

Beeld in Onderwys het wonderlike hulpmiddels wat kan help om julle doelwitte te haal.

Daar is ‘n boekie “Beeldslim” vir Graad R. Dit bevat pretaktiwiteite wat...
View details ⇨