Bobby Van Jaarsveld
03/22/2017 at 13:09. Facebook
Bobby Van Jaarsveld
03/22/2017 at 06:37. Facebook
Dit is ongelooflik!!!! Binne 20minute op lug kon ons vanoggend die babahuis red.

Dankie Jacaranda 94.2 . Sien julle vanaand 20:30 op VIA TV (147) vir nóg 'n amazing storie!

[ Facebook.com Link ]
Bobby Van Jaarsveld
03/20/2017 at 07:54. Facebook
Vir julle wie dalk uitgemis het... Welcome to The Voice SA #TeamBobby
Dawie de Jager
* [ M-net.dstv.com Link ]
Bobby Van Jaarsveld
03/19/2017 at 14:00. Facebook
The blind auditions come to an end on The Voice SA!
We have a few seats to fill but it's going to be a tough one!

Dis Sondag en julle weet waar om te wees! 17:30 M-net kanaal 101. Sien julle daar!!! #TeamBobby

The Blind Auditions Come to an End

goo.gl
Bobby Van Jaarsveld
03/18/2017 at 06:30. Facebook
Don't judge! this is just me taking a break while shooting some ads for Samsung Mobile Samsung Mobile South Africa and The Voice SA . Wat ń lekker dag! Sien julle by Afrikaans is Groot

Instagram post by Bobby Van Jaarsveld • Mar 17, 2017 at 7:40am UTC

instagram.com
Bobby Van Jaarsveld
03/17/2017 at 14:07. Facebook
GOEIE NUUS om die naweek mee af te skop -

Ons kykers het al 'n totaal van R310,560 ingesamel vir daai babahuis, wat ons totaal R 610 000 maak. DIS ongelooflik!!! Dis egter nog nie verby nie - daar is nog 5 dae oor om daai huis van R850k te kan koop. Ek en Karlien van Jaarsveld is Woensdag 06:30 LIVE saam met Dianne en Rian in die JacarandaFM ateljee.

Help ons om hierdie babas en sovele...
View details ⇨
Bobby Van Jaarsveld
03/17/2017 at 05:00. Facebook
Taking a selfie with myselfie... Dis steeds vreemd om jou eie gevreet so groot te sien maar baie cool!
Samsung South Africa Samsung Mobile South Africa #DoMoreExpectMore
Bobby Van Jaarsveld
03/16/2017 at 08:00. Facebook
Spesiale oomblikke met In Jou Skoene op VIA TV ❤

Herhaling is Sondag 18:30 of vang dit op DStv CatchUp. Huisgenoot Afrikaans is Groot Jacaranda 94.2 News
Bobby Van Jaarsveld
03/15/2017 at 16:28. Facebook
Episode 10 van 13! Spesiaal vir my Ouma Rina vanaand 8:30 op VIA TV (kanaal 147). Ek moes omtrent vir Anna met sweets omkoop om saam te kom....
Bobby Van Jaarsveld
03/15/2017 at 06:51. Facebook
Vanaand 8:30 op VIA TV is nog 'n baie spesiale episode van IN JOU SKOENE. As jy al ooit lief was vir 'n spesiale ouma of oupa sal jy veral lekker saam kyk! O, en ek vat ook vir Anna saam met my. ❤ Hiérdie een is vir Ouma Rina.
Happy happy happy Birthday LIRA!!!!
You deserve only the best! Here's to many many more!
God Bless You.
One spot left on The Voice SA #TeamBobby .
Welcome to the Voice :
Caroline Grace!
[ M-net.dstv.com Link ]
Dit maak my hart so bly om aantekondig dat ons ‘n borg aanboord gekry het vir die kos en skryfbehoefte uitgawes van die Hanna Charity and Empowerment Foundation - Pikanini dagsorg Benoni waar ek Karlien van Jaarsveld betrokke is.
BAIE DANKIE Quest Investigation Agency - ons is so dankbaar!!!
Meet The Voice SA #TeamBobby 's new members:
Jean Citto
* [ M-net.dstv.com Link ]
Josh Ansley
* [ M-net.dstv.com Link ]
Meggan Moore
* [ M-net.dstv.com Link ]
See you at 17:30 on M-Net. I have 2 more seats to fill!!
Dis amper tyd, hoop die vuur is al aan die gang, die glase vol, en julle gaan saam kyk.
All dressed up and nowhere to go... Cape Town Cycle Tour 2017 is cancelled due to extreme weather conditions & unrelated protesting. Volgende jaar!!!
Onthou ons afspraak 17:30 The Voice SA op M-Net (101)
Tyd raak min!!! en oor 'n paar dae ry ek die Cape Town Cycle Tour 109km met die Toks 'n Tjops span. Ons gaan hard trap vir 'n goeie doel. Ek ry vir die Hanna Charity and Empowerment Foundation se Pikanini dagsorg sentrum in Benoni.
Ek druk weer op julle knoppies om asb te help waar julle kan en as julle besighede / persoonlik dalk betrokke wil raak, kan julle hier op my fundracer profiel 'n...
View details ⇨
Dis hoekom jy vandag 'n verskil moet maak in die wêreld. Kyk hier....en deel dit met almal wat jy ken.
Maak nou jou bydrae om die kinders van El-Shammah Home For Abandoned Babies te help sodat hulle in die huis kan aanbly en veilig grootword. Selfs ’n donasie van R50 sal baie help. Besoek candystick.co.za en volg die aanwysings. #injouskoene Jacaranda 94.2