Dui gerus hierop aan of u die Nasionale Kongres van Front Nasionaal op 25 Maart in die Wes-Kaap wil bywoon. Dit sal ons help om betyds reëlings vir ete en verversings te kan tref

[ Facebook.com Link ]

Front Nasionaal 2017 Kongres

EVENT - facebook.com
FRONT NATIONAL APPROACHES BRITISH GOVERNMENT

frontnasionaalinfo@tutanota.com

27 February 2017

FOR URGENT ATTENTION:

1) The Right Honourable Boris Johnson MP

Secretary of State for Foreign and Commonwealth Affairs

boris.johnson.mp@parliament.uk

2) The Honourable Tobias Ellwood MP

Parliamentary Under Secretary of State for Foreign and Commonwealth Affairs (Minister for the Middle East...
View details ⇨
(Stefanie) -opvolg - VANDERBIJLPARK. – ‘n Negentig jarige ouma en ma is vroeg vanaand deur haar dogter dood in haar kamer aangetref by die Pioneer House woonstelle op die dorp.

Jossie Gilson (90), is rondom 18:00 deur haar dogter in haar kamer op die eerste verdieping van die hoof woonstelblok gevind. Jossie het veelvoudige steekwonde in haar sy en op haar lyf gehad. Aanvanklik is gedink dat...
View details ⇨

90 Jarige ouma vermoor by Pioneer woonstelle - vaalweekblad

vaalweekblad.com
(Stefanie) Ek deel graag hierdie....dankie Stephanus
(Stefanie) Nog 'n moord op 'n bejaarde dame!(?) As iemand nog inligting het asb...

A 90-year-old woman was found with multiple stab wounds in her apartment in Vanderbijlpark this evening.

It is understood that the woman’s daughter came across her body in the apartment and called emergency services. Paramedics from ER24 arrived on the scene shortly before 7pm where they found the woman lying...
View details ⇨

90-year-old stabbed to death in her apartment - ER24

er24.info
(Stefanie) Die bestuurder van ’n Bosveld-reservaat net buite Pretoria se prioriteit was die skoolkinders wat daar oorbly se veiligheid.

Daarom het hy toe vyf gewapende rowers hom en vier tienermeisies Saterdagoggend aangehou het, nie net gegee wat hulle gevra het nie, maar sommer ook gehelp met ’n voertuig se immobiliseerder.

“Hy het kalm gebly en kopgehou. Toe die voertuig wat die...
View details ⇨

Kalm optrede help tieners beskerm tydens rooftog

netwerk24.com
(Stefanie) SHANNON Coleman is her family’s hero, after bravely fighting off home invaders at her home in Manor Gardens on Friday morning.

According to Shannon’s sister, Nikkie, the day started out as normal, with her getting up at 5am to open up for the dogs. Little did she know what the next hour would hold in store for her family.

“I finished making the breakfast and my dad’s lunch as...
View details ⇨

16-year-old takes on home invaders

bereamail.co.za
(Stefanie) Karma....hy was mos waar hy nie moes wees nie.

Krugersdorp Police were called to Monument Street this morning after a shop owner discovered a body in his shop, the Krugersdorp News reports.

The shop owner discovered the body when he opened the shop for business and immediately contacted the police. It is believed the deceased was trying to burgle the shop, but the space he used to...
View details ⇨

Alleged burglar slips, ‘accidentally hangs himself’ on the West Rand

rekordeast.co.za
(Stefanie) A Melkbosstrand woman was shot by a suspect during a house robbery.

Milnerton Cluster police spokesperson Sergeant Nicolette Visagie says at about 01:30 this morning (26 February) the woman's domestic worker was smoking a cigarette outside the home when she was approached by three men who forced her into the house.

The domestic worker and her boyfriend were tied up and the robbers...
View details ⇨
(Stefanie) -opvolg- Die drie rowers het soos in ’n toneel uit ’n aksiefliek al skietende deur die slaapkamervenster van hul plaashuis buite Dullstroom in Mpumalanga gebars.

Robert Lynn (68) kon nie verstaan waarom sy op en wakker vrou so stil langs hom bly lê nie.

Eers later het hy geweet sy is waarskynlik tóé reeds deur die kop geskiet.

“Sy het die naaste aan die venster ­gelê,” sê Lynn op...
View details ⇨

Susan is dood, Robert vertel

Robert Lynn (68) en sy vrou Susan Howarth (65) is Sondag in die vroeë oggendure op die plaas Marchdale buite Dullstroom aangeval. Susan is doodgeskiet en Rob...

YOUTUBE.COM
(Stefanie) Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) gaan in die volgende twee jaar drasties afgeskaal word en oor ’n jaar 18,2% kleiner wees as wat vroeër beplan is.

Dit kan dit bykans onmoontlik maak vir die leër om al sy verpligtings in vredesendings in die res van Afrika na te kom, word nou gewaarsku.

Die SANW sou vanjaar 80 179 personeellede gehad het, maar die jongste begroting van...
View details ⇨

Duisende soldate uit diens gestel

netwerk24.com
(Stefanie) -opvolg- Die wat gevra het...hier is die foto nou!

Romeo Hendricks, een van die vermeende moordenaars van die 80-jarige Marie Verwey, ’n gastehuiseienaar van Paradyskloof, Stellenbosch, het ’n lang misdaadrekord. Hendricks is verlede Maandag saam met mev. Verwey se ver­pleër, Nicole Geldenhuys (32), by hul huis in die Lovers Lane-plakkerskamp in die Paarl in hegtenis...
View details ⇨
(Stefanie) -opvolg -Plaasaanval - Hartswater

Bejaarde van Hartswater vermoedelik verwurg

’n Man het Saterdagoggend afgekom op die lyk van sy byna 80-jarige pa in Hartswater in die Noord-Kaap. Hy is vermoedelik verwurg.

Kol. Hendrik Swart van die Suid-Afrikaanse polisiediens in Hartswater het bevestig dat Pieter Jacobs (79) se lyk Saterdagoggend op ’n kleinhoewe in die Vaalhartsskema gevind...
View details ⇨
(Stefanie) Plaasaanval!!!

Theo Boshoff

Hi more. Oom Piet Jacobs by Hartswater gisteraand vermoor. Hy is gemartel en doodgeslaan. Deur n venster ingekom. Mense beveilig nie hulle huise nie.
(Stefanie) -opvolg-’n Bejaarde egpaar van Carters Glen in Kimberley is steeds geskok nadat ’n huisrower gister (Vrydag) omstreeks 05:00 by hulle ingebreek en daarna in noodweer doodgeskiet is.

Die bejaarde man, wat nie sy naam bekend wil maak nie, sê “hoewel ’n mens gegrief is wanneer by jou huis ingebreek word, is dit verskriklik wanneer iemand sterf.

“Tog moes ek my en my vrou beskerm. Die...
View details ⇨