Elizma Theron
03/22/2017 at 10:16. Facebook
Is by die Krone 4 photoshoot vandag!!! Dankie Francie van Tammy Taylor Lynnwood vir my Mooi Krone shoot naels!!!!! Kaartjies is van vandag af te koop. Daar is net 3 shows 28,29 en 30 Julie by Carnival City. Kaartjies by computicket [ Bit.ly Link ]
#Krone4 sing jou stem weg!!!! ❤
Elizma Theron
03/22/2017 at 09:20. Facebook
Music · 874 people

KRONE 4

EVENT - facebook.com
Elizma Theron
03/22/2017 at 07:19. Facebook
[ Bit.ly Link ]
Die dag het uiteindelik aangebreek!!! Kinderlik opgewonde oor die 28, 29 en 30ste Julie 2017. Maak gereed om jou stem weg te sing....by die grootste Krone konsert nog! #Krone4
Elizma Theron
03/20/2017 at 09:02. Facebook
Dankie weereens Francie van Tammy Taylor Lynnwood vir my mooi kloue. #TrotseAmbassadeur
Eli-zé is reg vir haar eerste foto dag by die skool.
Eli-zé en NJ......aka Fast and furious
Tyd vlieg te vinnig.....enige boereraat om hulle klein te hou?
Ek is vanoggend Nederig dankbaar vir hierdie groot voorreg en seën. Daarom wil ek vanoggend net vir as julle vergeet het...vir al my vriende (dis nou jy) hier sê....ek waardeer julle. Dankie dat ek al vir 12 jaar kan doen waarvoor ek lief is. Dankie dat julle nog kies om te luister. Dankie dat ek my passie en hart met julle kan deel. Ek gee alle eer aan my Hemelse Vader wat vir my hierdie...
View details ⇨
KANTOOR: Baie geluk aan Elizma met haar nominasie vir ñ Ghoematoekenning in die kategorie "Beste Country-Album" van die jaar.
Ons vra asb dat julle vir haar sal stem deur PV4 te sms na 39953. Stemme sluit 7 April. Stem soveel keer as wat jy wil.
Bespreek vir Pieter Smith, Elizma Theron, Altus Theart, MD Greyling en Zetske van Pletzen eksklusief vir jou geleentheid / fees en wees verseker van die heelbeste vermaak.
Kontak NvR Management vir navrae / kwotasies.
Hier is die fotos van Eli-zé se 3de en NJ se 1ste verjaarsdag. Tema : Sirkus /Karnaval
Die Here het ons geseën met 'n pragtige dag!! Ek kan nie hierdie fotos deel sonder om vir 'n paar mense dankie te sê nie. Tannie Henriette van QUICK PARTY HIRE ((082) 4664387) so baie dankie vir al tannie se hulp en harde werk!! Daar sal nooit genoeg woorde wees nie! Mens kan nie 'n partytjie beplan sonder...
View details ⇨
Hierdie stukkie sonskyn is 1 vingertjie oud vandag!! Ons is lief vir jou met alles in ons! Jy laat ons elke dag lag en maak seker dat mamma haar oefening elke dag inkry. Ek bid jou 'n lewe toe vol vreugde, liefde, sukses, wysheid, seën en Ons Vader se leiding in alles wat jy doen en elke besluit wat jy maak. Lief vir jou my boetie kind!!!!❤
Eli-zé en NJ gaan so lekker na die nuwe Kinder-Stories luister!! Select Musiek het gesê ek kan 3 stelle weggee - share om ń kans te staan
[ Itun.es Link ]
Die afgelope naweek was 'n besige maar geseënde en lekker een. Saterdag het ons Eli-zé se 3de en boetie se 1ste verjaarsdag gevier ( sal fotos opsit sodra ek dit kry) en Sondag was 'n baie spesiale dag toe ons vir NJ kon doop. Baie dankie aan my skoonouers vir die pragtige dag wat julle vir ons gereël het by julle huis. Dit was so spesiaal en alles was Stunning. Dan ook aan my ouers vir die...
View details ⇨
Kyk of julle my nie so Buffelsfontein dag kan raaksien.
Hiér is nou vir jou ñ #BuffelsfonteinKans om ñ geskenkpak los te slaan met Buffelsfontein. Kyk bietjie hierna!
Hierdie gesiggie is vandag 3 jaar oud.
Gewoonlik sukkel ek nie om iets te skryf nie...Maar vandag.....daar is teveel en te min woorde. My hart voel so groot dit druk trane by my oë uit. Ek is so dankbaar dat die Vader juis mý gekies het om háár mamma te wees. Sy laat my elke dag lag, ja sy maak my soms kwaad...maar as ek in haar oë kyk, sien ek Jesus en al sy liefde. My eie persoonlike...
View details ⇨
My Valentyns Naels. Baie dankie Francie van Tammy Taylor Nails Lynnwood vir die lekker bederf....eks nog altyd bietjie bang vir rooi Naels, maar jy het dit so mooi gedoen en my Valentyn het ook daarvan gehou!! Trotse ambassadeur!!
Hoop almal het 'n pragtige Valentynsdag gehad. So het ons die dag van liefde spandeer. My man bietjie verras ( al Vrydag)....Eli-zé het Valentynsdag by die skool se piekniek baie geniet.....en Valentynsdag was net een teveel vir boetie baie liefde vir almal ❤
Wie wil ń KRONE3 DVD wen??
Druk net die share knoppie en jy staan ń kans❤