Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
04/21/2017 at 09:55. Facebook
Die "COOLSTE COUNTRY BOETIES - Die CAMPBELLS" het MY GEVRA om vir HULLE 'n NUWE LIEDJIE vir hulle nuwe cd te SKRYF...
en toe skryf ek die een..
"BOERTJIE JAM"
want ons boertjies kan mos!!!
Laat weet my wat julle dink?

[ Youtu.be Link ]
Die COOLSTE COUNTRY BOETIES Die CAMPBELLS het MY GEVRA om vir HULLE

Die Campbells - Boertjie Jam

youtu.be
Conrad Basson
Venessa De Villiers
Amanda Van Der Walt
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
04/21/2017 at 09:18. Facebook
Karin Otto
Sophia Steyn
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
04/16/2017 at 13:51. Facebook
Alle eer aan ons Hemelse Vader!! Sonder U is ek niks, Sonder U is ek Verlore.. maar met my GOD aan my sy loop ek 'n bende storm!!
Sien uit na die Vierde en Finale vertoning van
"PASSION of CHRIST" vannaand 18h00 by Christian Family Church in Kempton op Atlas rd!! Sowat 9400 mense het dit al bygewoon en na vanaand sal dit naby aan 12900 mense wees wat hierdie ongelooflike passie spel beleef...
View details ⇨
Alle eer aan ons Hemelse Vader Sonder U is ek niks Sonder
Erika Pringle
Anna Johanna
Peter Emsie Mc Killop
Ek was so deur die slaap met die video Kyk net hoe oulik is hierdie Zardi prinses van ons gister oggend 6:15 - 1 kersie op die cupcake vir haar eerste verjaarsdag!!
Chantel Van Eyssen
Gwendolyn Gwenny Cloete
Marike Muller
Dis so 'n groot uitdaging om die rol van JESUS te speel
(gister voor 3500 mense)want ek weet ek is self net 'n mens met foute en tekortkomminge.. ek voel so ontbloot..,maar deur SY dood aan die kruis en SY opstanding drie dae later, het ons die genade van vergifnis en vryheid ontvang!!! Ek nooi jou persoonlik uit na
"THE PASSION of CHRIST"....
Onthou daar is nog 3 vertonings oor by Chistian...
View details ⇨
Dis so 'n groot uitdaging om die rol van JESUS te speel
Katrina Russell
Mercia van Straaten
Lynette White
BAIE GELUK met jou 1STE verjaarsdag ons liefste klein ZARDI.. Jy is die Mooiste GESKENK uit GOD se hande!! Dankie dat jy my en mamma se lewens kom inkleur het, lief jou met alles in my..
Besig om kla te maak vir "PASSION OF CHRIST" - eerste vertoning vanoggend 9:00!! sien julle daar.
BAIE GELUK met jou 1STE verjaarsdag ons liefste klein ZARDI Jy is
Venessa De Villiers
Annette Hawkey
Arthur Deidre Pieterse
JESUS het vir my en jou aan die kruis gesterwe en 3 dae later opgestaan... ek kan nie vir julle beskryf hoe ontnugterend hierdie pad is wat ek loop nie.. ek vertolk die Rol van Jesus, maar besef terselfde tyd hoeveel keer ek al Judas was in my lewe.. Kom beleef die Evangelie hierdie Paasnaweek by Christian Family Chucrh (GRATIS TOEGANG) in Kempton/Boksburg op Atlas rd - 14, 15 en 16 April!!
JESUS het vir my en jou aan die kruis gesterwe en 3
Monica Laas
Lizette Nel
Santie Brunsdon
Gerhard Steyn Kantoor-
Donderdag 13 April- Full moon dance & sports bar Honeydew. Deure open 19:00. Vir meer inligting kontak 0826060935.
Gerhard Steyn Kantoor Donderdag 13 April Full moon dance sports bar Honeydew
Dan Pieter van Asperen
Pappa Beer en sy Gouelokkies- DATE NIGHT!!!! Baba slaap by ouma en oupa... Gaan uiteet saam ons goeie vriende Tony en Michelle Campbell (Campbell boeties) wat verjaar!!! Enige verjaarsdag boodskappe van julle af vir my goeie vriend???
Pappa Beer en sy Gouelokkies DATE NIGHT Baba slaap by ouma en
Ansie La Grange
Charlene Moller Beukes
Riana Munnik
Baie dankie Stephan en Janine eienaars van Woodridge Palms Boutique Hotel ( naby Kosterdam) vir die lekkerste verblyf, gasvryheid, etes en groot bederf vir ons span... Ons het heerlik geslaap en geëet!!! Julle Boutique Hotel is 'n bosveld bekoring. Ons sien julle verseker binnekort... Kontak hulle gerus 0878021795
Baie dankie Stephan en Janine eienaars van Woodridge Palms Boutique Hotel naby
Charmaine Theunissen
Deneys Leih
Avarouqe du Plessis
Ons tuin en huis is vol Skoenlappers, dié een het in my bedlampie kom sit vanoggend.. weet nie wat dit beteken nie!!?? ekt al gehoor dit beteken voorspoed en geluk... wel.. dis toe nou nie 'n Skoenlapper nie, dis 'n owl MOT!! daar leer ek ook ietsDankie Here vir die seën wat op ons lewens rus!!
Hoop julle elkeen het 'n dag gevul met God se liefde en mag hierdie nuwe maand April vir julle...
View details ⇨
Ons tuin en huis is vol Skoenlappers dié een het in my
Gerhard Steyn
Nicole Breedt
Mariana Vlooh Ferreira
GROOT NUUS!!!

Kyk hierdie video!!

"THE PASSION OF CHRIST"... Wat 'n groot eer en voorreg... Wow, hierdie is lewens veranderend...
Sonja Botha Haasbroek
Vinnette Vosloo
Arina Muller
Zelda Minnie
Baie Geluk met jou verjaarsdag my MOOISTE vroutjie... Jy en Zardi is my HELE werêld.. Ek sal vir julle OPSTAAN en BAKLEI, al is dit nou in SPUR of in WIMPY.. Ek dink dis 'n groot uitdaging om "cool" en kalm te bly met dit wat alreeds aangaan in ons land.. Almal het die reg om op te staan vir hulle geliefdes, maak nie saak wat jou RAS of KLEUR is nie.. Die woord sê; ons geveg is nie teen...
View details ⇨
Baie Geluk met jou verjaarsdag my MOOISTE vroutjie Jy en Zardi is
Cecilia Lombard
Magda Matthysen
Elsa Minnaar
As ENIGE IEMAND dai OU van "SPUR" ken sê vir hom EK Sê hy moet vnd 'n WEIVELD T-BONE Saam met MY by my WEIVELD SHOW kom eet!! BAIE Lekkerder en VEILIGER as SP#R..
Sien julle vnd by WEIVELD AFRIKANERS!!! MY NUWE HARTVANGER CD VRYSTELLING net by WEIVELD!!
As ENIGE IEMAND dai OU van SPUR ken sê vir hom EK
Jeanri Badenhorst
Cynthia Steyn
Joni Van Wyngaard
Luister gerus na Gerhard Steyn se nuwe album en laat weet watter liedjie is julle gunsteling!
Kliek op die foto om na die nuwe album te luister!
Luister gerus na Gerhard Steyn se nuwe album en laat weet watter

Hartvanger

gerhardsteyn.hearnow.com
Leze Hamman
Erika Holland
Edith Boshoff Hansen
Hello Julle!!!
Show datums vir Maart en April
18 Maart- Privaat Funksie
24 Maart- Weiveld Pretoria, Kaartjies beskikbaar by I-Tickets.
25 Maart- Easter Winter Wonder Land Fees, Ruimsig. Kontak
0828544037.
1 April- Eisbein Fees Kosterdam. Kontak 0828526391/
navrae@kosterdam-eisbeinfees.co.za
13 April- Full Moon Dance & Sportsbar in Honeydew. Kontak
...
View details ⇨
Hello Julle Show datums vir Maart en April 18 Maart Privaat Funksie
Sonette Van Rhyn Fourie
Linda Mostert
Annette Erasmus Vd Merwe
Dankie Groot Tunes en
Afrikaans is Groot, GROOT voorreg om kunstenaar van die week te wees!!
Alta Venter
Landi Van de Venter
Charmain Wilmot
STEM ASB VIR MY PAPPA!!!ONTHOUJy kan stem soveel as wat jy wil!!
STEM ASB VIR MY PAPPAONTHOUJy kan stem soveel as wat jy wil
Alida van Niekerk
Anita van der Walt
Rose-marie van der Merwe