Gesonde Seks
Gesonde Seks
yesterday at 23:00. Facebook
Hallo Centurion Superdames Vanaand is die aand!


24 Mei | 19h00 | TEMA: Liefdestale "I love it when you speak foreign to me"
Centurion teater
Ek gaan jou leer hoe om jou liefde, vergifnes en seksuele begeertes aan jou maat duidelik te kommunikeer.
DressUP vir die aand soos 'n ander land se nasionaliteit. (ASB geen zuluvrou uitrustings nie)

Kliek hier vir jou kaartjies: [ Itickets.co.za...
View details ⇨
Hallo Centurion Superdames Vanaand is die aand

Gesonde Seks Ladies Night met Timothy Kieswetter - Liefdestale Tickets, Wed, May 24, 2017 at 7:00 PM in Centurion, GT | iTickets

itickets.co.za
Gesonde Seks
Gesonde Seks
yesterday at 22:42. Facebook
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe. Saterdag 3 Junie.
Moet nie hierdie heerlike damesoggend misloop nie.

Kom kuier gerus saam. Kaartjies is slegs R100 per persoon en sluit verversings in.

Kaartjies beskikbaar by Loraine - 083 276 3691 of Amanda - 072 892 7707
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe Saterdag 3 Junie
Gesonde Seks
Gesonde Seks
yesterday at 06:00. Facebook
Hallo Centurion Superdames

Is julle uitrustings al reg?

24 Mei | 19h00 | TEMA: Liefdestale "I love it when you speak foreign to me"

Centurion teater
Ek gaan jou leer hoe om jou liefde, vergifnes en seksuele begeertes aan jou maat duidelik te kommunikeer.

DressUP vir die aand soos 'n ander land se nasionaliteit. (ASB geen zuluvrou uitrustings nie)
Kliek hier vir jou kaartjies: [...
View details ⇨
Hallo Centurion Superdames Is julle uitrustings al reg 24 Mei 19h00 TEMA

Gesonde Seks Ladies Night met Timothy Kieswetter - Liefdestale Tickets, Wed, May 24, 2017 at 7:00 PM in Centurion, GT | iTickets

itickets.co.za
Gesonde Seks
Gesonde Seks
05/22/2017 at 06:00. Facebook
Het julle al julle uitrustings reg?

Wie wil nou nie haar man beter verstaan nie? Ek gaan AL die man se geheime verklap dat jy hom in n heeltemal ander lig sal sien.
26 Mei | 19h00 | TEMA: Piesangs, Wortels en Komkommers????????

Venue: Sunward Park Gemeenskapskerk, h/v Mossie en Jaguarstraat
DressUP is om soos 'n man op te daag, aangesien ons oor die man se seksualiteit gaan praat.

Ons 3de...
View details ⇨
Het julle al julle uitrustings reg Wie wil nou nie haar man

Oos Rand Ladies Night - Piesangs, Wortels en Komkommers Tickets, Fri, May 26, 2017 at 7:00 PM in Boksburg, GT | iTickets

itickets.co.za
Gesonde Seks
Gesonde Seks
05/21/2017 at 09:28. Facebook
Het jy al jou kaartjie gekoop vir my Welkom Stripshow?

15 Junie is om die draai! Mak seker jy kry jou kaartjie betyds.

Kom kyk hoe ek al die seksuele taboes en seksuele mites een vir een kom weg-strip.

Dit is snaaks, sexy en leersaam.

15 Junie | 19:00 | Ernest Opperheimer teater | Welkom | R150

Skakel 057 357 1214 om seker te maak jy kry 'n goeie sitplek.
Het jy al jou kaartjie gekoop vir my Welkom Stripshow
Gesonde Seks
Gesonde Seks
05/19/2017 at 11:03. Facebook
Het jy al jou uitrusting reg vir ons volgende Gesonde Seks Centurion Ladies Night?

24 Mei | 19h00 | TEMA: Liefdestale "I love it when you speak foreign to me"

Centurion teater
Ek gaan jou leer hoe om jou liefde, vergifnes en seksuele begeertes aan jou maat duidelik te kommunikeer.
DressUP vir die aand soos 'n ander land se nasionaliteit. (ASB geen zuluvrou uitrustings nie)

Kliek hier vir...
View details ⇨
Het jy al jou uitrusting reg vir ons volgende Gesonde Seks Centurion Ladies Night

Gesonde Seks Ladies Night met Timothy Kieswetter - Liefdestale Tickets, Wed, May 24, 2017 at 7:00 PM in Centurion, GT | iTickets

itickets.co.za
Gesonde Seks
Gesonde Seks
05/18/2017 at 09:28. Facebook
Het jy al jou kaartjie gekoop vir my Welkom Stripshow?

15 Junie is om die draai! Mak seker jy kry jou kaartjie betyds.

Kom kyk hoe ek al die seksuele taboes en seksuele mites een vir een kom weg-strip.

Dit is snaaks, sexy en leersaam.

15 Junie | 19:00 | Ernest Opperheimer teater | Welkom | R150

Skakel 057 357 1214 om seker te maak jy kry 'n goeie sitplek.
Het jy al jou kaartjie gekoop vir my Welkom Stripshow
Gesonde Seks
Gesonde Seks
05/18/2017 at 06:00. Facebook
Het julle al julle uitrustings reg?

Wie wil nou nie haar man beter verstaan nie? Ek gaan AL die man se geheime verklap dat jy hom in n heeltemal ander lig sal sien.

26 Mei | 19h00 | TEMA: Piesangs, Wortels en Komkommers????????
Venue: Sunward Park Gemeenskapskerk, h/v Mossie en Jaguarstraat
DressUP is om soos 'n man op te daag, aangesien ons oor die man se seksualiteit gaan praat.

Ons 3de...
View details ⇨
Het julle al julle uitrustings reg Wie wil nou nie haar man

Oos Rand Ladies Night - Piesangs, Wortels en Komkommers Tickets, Fri, May 26, 2017 at 7:00 PM in Boksburg, GT | iTickets

itickets.co.za
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe. Saterdag 3 Junie.
Moet nie hierdie heerlike damesoggend misloop nie.

Kom kuier gerus saam. Kaartjies is slegs R100 per persoon en sluit verversings in.

Kaartjies beskikbaar by Loraine - 083 276 3691 of Amanda - 072 892 7707
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe Saterdag 3 Junie
Nou is ek met my "Die Stripshow" ook in die SundayStar koerant.

15 Maart in Welkom (kaartjies by Ernest Opperheimer teater)
28 Julie in Centurion (iTickets)
29 Julie in Secunda (Computicket)

Email my as jy "Die Stripshow" as fondsinsameling wil doen in jou dorp. timothy@gesondeseks.co.za
Nou is ek met my "Die Stripshow" ook in die SundayStar koerant
Is jy een van die manne?

Elke man het ʼn manne-kring nodig, maar ongelukkig is dit een van die eerste dinge wat moet uit, wanneer daar ʼn vrou in die man se lewe kom.

Die broodnodige ‘manne-kring’

Die man soos die vrou is ʼn sosiale mens en het die interaksie en aanvaarding nodig van jou ‘peers’. Ons het ʼn valse prentjie en idee van wat ʼn huwelik veronderstel is om te wees. Jou huweliksmaat...
View details ⇨

Boeke

gesondeseks.co.za
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe. Saterdag 3 Junie.
Moet nie hierdie heerlike damesoggend misloop nie.

Kom kuier gerus saam. Kaartjies is slegs R100 per persoon en sluit verversings in.

Kaartjies beskikbaar by Loraine - 083 276 3691 of Amanda - 072 892 7707
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe Saterdag 3 Junie
Nou gaan ons braai.
Nou gaan ons braai
Marié-Lize Faith Welters
Juanri Van Der Walt
Josia Conradie
Gratis berading advies:
Wanneer daar nie baie seks is nie, is dit baie keer een van hierdie 3 dinge wat jy eers uit jou bed moet kry
1. Kinders
2. TV
3. Skelmpie

As jy sukkel daarmee kan julle my kom sien vir berading 086 111 2329 of aansluit by ons VIP WhatsApp broadcast list vir private een op een WhatsApp mini berading. [ Gesondeseks.co.za Link ]
Gratis berading advies Wanneer daar nie baie seks is nie is dit

Mentorskap

gesondeseks.co.za
Andre Mostert
Lenay Compaan Slippers
Andries Grove
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe. Saterdag 3 Junie.
Moet nie hierdie heerlike damesoggend misloop nie.

Kom kuier gerus saam. Kaartjies is slegs R100 per persoon en sluit verversings in.

Kaartjies beskikbaar by Loraine - 083 276 3691 of Amanda - 072 892 7707
Die Supervrou kom Montana Pretoria toe Saterdag 3 Junie
Mina Sean du Plessis
Die woordeboek sê "seks praatjies is taboe", maar Timothy Kieswetter sê, nee, ons moet juis daaroor praat, lag en leer.

Kom kyk hoe hierdie Bybel en seksualiteitskenner al die seksuele taboes en seksuelemites een vir een wegstrip.

Moenie hierdie skreeusnaakse opvoedkundige komedie "Die Stripshow" misloop nie. Dit is ideaal vir 'n lekker-lag date-night.

Slegs vir een aand in Welkom.

15...
View details ⇨
Die woordeboek sê seks praatjies is taboe maar Timothy Kieswetter sê nee
Elana En Jimmy Wilde
Nicolene Robbertse
Jeannette Smith Zerle
Julle het tot 12uur vanmiddag om julle kaartjies vir vanaand se Die Stripshow te kry vir Carnival City Mardi Gras
Kaartjies beskikbaar by itickets

[ Itickets.co.za Link ]
Julle het tot 12uur vanmiddag om julle kaartjies vir vanaand se Die

Die Stripshow - Carnival City Mardi Gras Tickets, Sat, Apr 22, 2017 at 12:00 AM in Johannesburg, GT | iTickets

itickets.co.za
Ek is nie die enigste stripshow wat by die casino speel nie maar ek is die een wat die meeste preek in sy stripshow.

22 April | Carnival City Mardi Gras
Kaartjies beskikbaar by itickets
[ Itickets.co.za Link ]
Ek is nie die enigste stripshow wat by die casino speel nie
Besig om Carnival City Mardi Gras myne te maak.

Met sound check besef ek hierdie show van my het ek eintlik geskryf vir die casino.

Na 4 jaar gaan my "Die Stripshow" vir die eerste keer na 'n casino teater toe. Kom "strip" saam met my aan al die seksuele taboes en huweliksmites by Carnival City Mardi Gras môreaand.

Kry jou kaartjies vir more aand se skreeu snaakse opvoedkundige komedie "Die...
View details ⇨
Besig om Carnival City Mardi Gras myne te maak
San-Mari Lourens
Jy het nog een dag om jou kaartjies te kry vir Timtohy Kieswetter se skreeu snaakse opvoedkundige komedie "Die Stripshow" by Carnival City.

Ideaal vir n date-night.

22 April | 19h00 | Carnival City Mardi Gras

Kry jou kaartjies by itickets.co.za of kliek hier: [ Itickets.co.za Link ]

Jou huwelik gaan nooit weer dieselfde wees hierna.
Jy het nog een dag om jou kaartjies te kry vir Timtohy

Die Stripshow - Carnival City Mardi Gras Tickets, Sat, Apr 22, 2017 at 12:00 AM in Johannesburg, GT | iTickets

itickets.co.za
Lorencha Lethbridge
Hanneli Mare
Marietjie Henderson