Huisgenoot
today at 06:53. Facebook
Dit is ’n dag wat die oud-Bokheld Joost van der Westhuizen se familie geweet het gaan kom en gevrees het, maar dit was steeds ’n skok.

Hartseer nuus: Oud-Bokheld Joost van der Westhuizen nou op suurstof

huisgenoot.com
Huisgenoot
today at 05:31. Facebook
Huisgenoot
today at 04:30. Facebook
Die naweek is eindelik hier! Wel, soortvan. Waarna sien julle uit hierdie naweek?

Jou sterre vir Vrydag, 20 Januarie 2017

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 20:25. Facebook
Huisgenoot
yesterday at 19:25. Facebook
’n Paar dae ná Karlien van Jaarsveld in die sosiale media hart oopgemaak het oor haar miskraam in 2015, het haar eksman, Derick Hougaard, gesê hy dink nog elke aand voor hy gaan slaap aan “sy dogtertjie”.

Derick Hougaard dink nog elke aand slaaptyd aan sy dogtertjie

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 18:11. Facebook
Soms vertel foto’s ’n storie veel beter as wat woorde ooit sou kon. Obama se termyn as die president van Amerika kom amptelik môre tot 'n einde.

23 intieme foto’s vertel die storie van Barack Obama se tyd in die Withuis

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 16:47. Facebook
En daar word boonop geen reën vir die komende week voorspel nie.

Die waterkrisis in die Wes-Kaap is heelwat groter wat jy dalk besef

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 15:30. Facebook
Brandbestryders van die Overberg het glo Woensdag uit die lug uit gesien hoe kinders brande naby die Sir Lowryspas stig. Ander gevalle van brandstigting word ook vermoed.

Topspeurder gaan bewerings van brandstigting in die Wes-Kaap ondersoek

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 14:31. Facebook
"Sy lê daar," vertel haar ontstoke eksman aan Huisgenoot. "Ek weet nie of sy dit gaan maak nie. Ek is so kwaad ek kan slange vang!"

Vrou van Kemptonpark kry glo geen hulp by staatshospitaal na gru-ongeluk

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 13:50. Facebook
Huisgenoot
yesterday at 13:15. Facebook
’n Bysteek is nie net ’n pynlike ervaring nie; vir diegene wat daarvoor allergies is, kan dit dodelik wees.

15 laerskoolkinders loop deur onder swerm bye — maak só as jou kind gesteek word

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 12:16. Facebook
Huisgenoot het gister berig van 'n baba van Johannesburg wat na bewering deur die familie se huishulp gebrand is. Nou het nog skokfoto's van 'n baba met brandwonde die lig gesien.

KYK: Skokkende foto’s wys nóg ’n baba wat ernstige brandwonde opdoen

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 11:21. Facebook
“Ons kon dit nie glo nie, ons was weggeblaas, excuse the pun!”

Kaapse man vang noue ontkoming vas toe Ford Kuga reg langs hom ontplof!

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 10:36. Facebook
Die interdik wat die hooggeregshof in Kimberley teen die nuwe skoolhoof toegestaan het, verbied hom om die skoolterrein te betree of in enige hoedanigheid as skoolhoof op te tree.

Hof steek stokkie voor onnie wat leerling swanger maak se plan om skoolhoof te word

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 10:25. Facebook
#WatEetJyVandag? Hierdie resep maak ons erg honger . . .

Resep: Gestopte tuna-en-kaas-oondbroodjies

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 10:02. Facebook
Die breuk was so erg die been het deur die vel en vleis gesteek. Nou sal die sangeres lank met krukke oor die weg moet kom en ook ’n voetstut moet dra.

Twee operasies vir Amor ná been sleg breek

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 09:15. Facebook
’n Inwoner van Krugersdorp het ’n video geneem waarop omtrent al die motors oor die stopstraat buite dié skool ry.

Skokvideo: Padvarke jaag oor stopstraat by skool op Krugersdorp

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 08:47. Facebook
“Hoe kan hy val? Haha,” het een gebruiker by ’n foto van die desperate man in die water geskryf.

Omstanders neem eerder foto’s as om besope man van verdrinking te red

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 07:54. Facebook
Candice se pankreatitis is nie net een van die pynlikste siektes nie, dit maak dit ook onmoontlik om te eet. 'n Lewensnoodsaaklike operasie om haar te help sal R5,13 miljoen beloop.

Jong ma van Roodepoort voer desperate stryd teen tyd weens pynlike siekte

huisgenoot.com
Huisgenoot
yesterday at 06:51. Facebook
Stellenbosch wemel tans van die eerstejaars wat op dié universiteitsdorp toesak om hul eerste studiejaar aan Stellenbosch University te begin. Terwyl die kraaie in die Eikestad gaap en opgewonde studente in hul koshuiskamers intrek, het Huisgenoot 'n paar groentjies gevra of hulle daai gewraakte agtuurklasse gaan haal sonder ma of pa wat hulle betyds wakker maak.