Cosmopolitan (Australia), Ideas/Idees, Stylist and TIME — MediaSlut’s weekly pick!

MagLove: The best magazine covers this week (10 March 2017)

marklives.com
Dis ons laaste dag op Thundafund.com ! Kom ons laat hom tel. Die eerste 5 skenkings van R500 of meer, kry een van die oorspronklike kunswerke vir hierdie uitgawe se verjaardagkalender, ontwerp en gemaak deur @hanneskoegelenberg. Skenk asseblief hiér: [ Thundafund.com Link ]
#ideasisback #ideasrelaunch #thundafund
NOU BESKIKBAAR! In hierdie spesiale ‘eerste’ uitgawe:
• 12 blaaie papierkuns: die mooiste verjaardagkalender
• 20 maklike selfdoenprojekte
• Soetgoed vol konderherinneringe
• Collage jou lewe sinvol
Jy mag dit nie misloop nie! #ideesisterug Thundafund.com
Wow ... well done Ideas .. and wishing you all the best for the future of Ideas .. how amazing to wake up to this personal delivery .. thank you ????
With less than 2 weeks left Ideas magazine / Idees Tydskrif are R35 000 away from reaching their dream goal. Let's do this! Support them here: [ Thundafund.com Link ]

#crowdfunding #Thundafund
WEN! Met slegs 14 dae oor om betrokke te raak by ons veldtog op Thundafund is hier 'n bietjie motivering: 'All pledges for this weekend, ending Monday 10pm, goes into a draw to win these designer earrings by @gillhayhoe , worth more than R2000. Klik hiér:
OPGEWONDE! Die knoppie is gedruk! 11 dae oor om te wag. 'Just a glimpse. 11 days to go and we're on a roll - so to speak. So excited!!!'
#ideasrelaunch #ideasisback #thundafund
Nog net 12 dae oor om te wag! 'Just loving the smell of these fresh proofs from the printers. Just 12 days to being on sale again!
Thanks to our @thundafund supporters! Please keep going. Book 2 also needs some love and we only have 18 days left to reach our final target. Click on the link in our bio to go straight to our campaign.
#ideasrelaunch #ideasisback #thundafund ' Jy kan ons ook hiér...
View details ⇨
OPWINDENDE NUUS: Lees hiér meer oor ons veldtog op #thundafund én ons nuuste uitgawe, beskikbaar vanaf 6 Maart! [ Bizcommunity.com Link ]
OPGEWONDE! Oor minder as 'n maand is ons nuutste uitgawe beskikbaar... 6 Maart #ideasisback #ideasrelaunch #thundafund
Ons weer kliphard aan die gang!!
Binne net 'n paar dae sedert ons vorige nuus, is ons fonds nog R10 000 ryker. Julle is wonderlik!!!!
Ideas magazine/ Idees Tydskrif, one of SA's greatest DIY magazine needs funding to get back up and running.

After being shut down by their parent company they're going independant. You contribution will help South Africa’s only bilingual magazine for modern crafters, DIY decorators, enthusiastic makers and creative entrepreneurs get back on the shelf.

Support here: [ Thundafund.com Link...
View details ⇨
Die nuwe jaar het goed begin vir Idees! Danksy jul vrygewigheid vorder ons veldtog op Thundafund uitstekend. Baie dankie aan almal wat reeds bygedra het!
#thundafund
Baie dankie vir al jul wonderlike kommentaar, aanbiedings van hulp en bydraes op Thundafund! Ons waardeer dit geweldig.