FBVideoDownloader.info is a facebook video downloader online, this tool helps you download facebook videos by grabs direct links to download and save for free
Intiem Tydskrif
today at 07:25. Facebook
Vandag oor 'n maand is die INTIEM span saam met honderde INTIEM lesers op die Portugese Eilande vir 'n heerlike strandbraai, snorkel, swem en kuier! Kyk hierdie lekker lusmaak video van die "rubber ducks" wat ons eiland toe gaan neem! Is jou plek al geboek?? Epos digital@intiem.co.za vir meer info - daar is beperkte kajuite oor! Met Dewald Wasserfall, Anel Wasserfall, Ivy Sutton en Alan Sutton!

MSC Sinfonia to the Portuguese Island!

Discover the amazing journey from the MSC Sinfonia to the Portuguese Island and back!

YOUTUBE.COM
Intiem Tydskrif
today at 06:55. Facebook
Intiem Tydskrif
yesterday at 17:20. Facebook
Opskud, bespreek vandag nog jou plek! INTIEM word 10 en ons gaan 'n reuse partytjie op die boot hou... moenie ons Wyn en Liefde bootreis mis nie! [ Bit.ly Link ]
Intiem Tydskrif
yesterday at 14:55. Facebook
Staan saam met ons op vir huwelike in SA...Hier is 10 oulike tips om jou huwelik behóórlik te vier! [ Ow.ly Link ]
Intiem Tydskrif
yesterday at 12:41. Facebook
Wen 1 van 10 Promato bottels! Voorkoming is beter as behandeling – Vir bors- en prostaatgesondheid (
Volg die skakel om in te skryf: [ Bit.ly Link ]
Intiem Tydskrif
yesterday at 09:54. Facebook
#DinsdagDinkdag: Kan jy hierdie lees? :)
Intiem Tydskrif
yesterday at 06:55. Facebook
Verloof en verlief - Voorbereiding vir 'n gelukkige huwelik! INTIEM is passievol oor die huwelik en glo 'n gelukkige huwelik is moontlik vir elkeen wat daarvan droom en daarom maak INTIEM hierdie boekie beskikbaar aan elke verloofde paartjie om julle voor te berei vir julle gelukkige huwelik! [ Ow.ly Link ]

Verloof en verlief - Voorbereiding vir 'n gelukkige huwelik!

ow.ly
Intiem Tydskrif
yesterday at 04:47. Facebook
Wen 'n jaar se Royal Canin kat- of hondekos vir jou vierpoot familie! Besoek [ Go2cloud.org Link ] om in te skryf.
Intiem Tydskrif
yesterday at 04:05. Facebook
#Douvoordag - Die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede. (Rom. 8:6) #Gedagte - Vrede in jou hart kan nie deur jouself in stand gehou word nie; dit kom van God. Aan jou gebring deur INTIEM Tydskrif - Vir 'n gelukkige huwelik!
Intiem Tydskrif
01/16/2017 at 17:24. Facebook
Dit is nie nou tyd om op te gee nie! #inspirasie
Intiem Tydskrif
01/16/2017 at 14:45. Facebook
Om verlief te raak is eenvoudig . . . Om lief te bly, is 'n perd van 'n ander kleur en baie moeiliker as wat jy dink. Is dit ooit moontlik vir twee mense om verlief te raak en bymekaar te bly? [ Ow.ly Link ]

INTIEM Tydskrif - Om lief te bly vir jou maat

ow.ly
Intiem Tydskrif
01/16/2017 at 13:07. Facebook
Liefde is kleurvol, aanpasbaar, opwindend, dit bring geluk, vreugde en sin in die lewe #huwelikscoach <3
Intiem Tydskrif
01/16/2017 at 09:57. Facebook
Voorspelwenke vir ou getroudes... Lees meer in die Des/Jan uitgawe van INTIEM! #INTIEMword10
Intiem Tydskrif
01/15/2017 at 14:40. Facebook
Wanneer word 'n vriendskap 'n affair? En watter een is erger - wanneer jou maat jou aanlyn verkul met iemand teenoor wie sy haar hart uitstort of as jou maat gaan lepellê langs 'n vreemdeling wat in jou slaai kom krap het? INTIEM ondersoek emosionele versus fisieke affairs. [ Ow.ly Link ]

INTIEM Tydskrif - Emosionele vs fisieke affairs

ow.ly
Intiem Tydskrif
01/15/2017 at 12:42. Facebook
Bederf jou maat/jouself/jou huwelik hierdie Valentynsdag! Teken in op INTIEM (6 uitgawes @ R180 of 12 uitgawes @ R320) PLUS ontvang die volgende gratis: 1 x CD van jou keuse (4 om van te kies) PLUS
1 x Mills en Boon Roman PLUS 1 x Gids tot Gesonde Seks Boek PLUS 1 x Inteken-Kaartjie waarop jy vir jou maat 'n mooi boodskap kan skryf PLUS 1 x Stelletjie Oorbelle PLUS 12 x geskenk "tags" met...
View details ⇨
Intiem Tydskrif
01/15/2017 at 09:42. Facebook
Dieselfde geld vir 'n huwelik... #inspirasie
Intiem Tydskrif
01/15/2017 at 06:57. Facebook
#SmulLekkerSondag: Oreo Balletjies
Bestanddele:
1 pakkie Oreo Koekies
1 blok roomkaas, versag
1 pakkie smeltbare sjokolade
Metode:
1. Plaas die Oreo Koekies in ‘n sakkie/voedselverwerker en breek/meng dit, totdat dit die tekstuur van grond is.
2. Meng the versagde roomkaas saam met die Oreo-mengsel.
3. Rol die mengsel in die vorm van balletjies.
4. Smelt die sjokolade in die mikrogolf
5....
View details ⇨
Intiem Tydskrif
01/15/2017 at 04:10. Facebook
Gee jou tyd, liefde & baie drukkies -dis verniet... maar prysloos vir jou maat, goud-werd vir jul huwelik #huwelikscoach <3 #VirNouVirAltyd
Intiem Tydskrif
01/14/2017 at 14:56. Facebook
Die nuutste uitgawe van INTIEM is 'n versameling van die mees gewildste artikels oor die afgelope 10 jaar! Maak seker jy mis nie hierdie uitgawe nie #INTIEMword10
Intiem Tydskrif
01/14/2017 at 12:45. Facebook
Eens op 'n tyd was jou sekslewe prettig, spontaan, lewendig en selfs 'n bietjie stout. Maar deesdae sukkel jy en jou maat om tyd vir mekaar tussen die lakens te kry. Seksuele begeerte is geneig om mettertyd in langtermynverhoudings te taan - maar net as jy toelaat dat dit gebeur. [ Ow.ly Link ]

10 Gesonde maniere om jou sekslewe mee op te kikker

ow.ly