Jay du Plessis
yesterday at 13:05. Facebook
Dis vir my mooi as die aarde so nat is van die reën! Die bome en plante kry sommer weer lewe! As jy opsoek is na 'n lekker lewendige partytjie kom kuier volgende Sondag saam met my by Dozi's Back to the Roots in Harties. Gaan 'n grote wees!
Jay du Plessis
02/19/2017 at 11:46. Facebook
Dit is met GROOT hartseer wat ek hierdie post plaas. Ek kan nie glo hoe ons mense wreedaardig vermoor word deur barbare en ons skynbaar NIKS daaraan kan doen sonder om as rassiste gebrandmerk te word nie! Share ASB die gebed en sê dit hard op saam met wie ook al by jou staan vandag. Ons Boere het JOU hulp nodig! My hart bloei en huil vandag. Bid vir God se hand van beskerming oor ons almal,...
View details ⇨
Jay du Plessis
02/16/2017 at 12:51. Facebook
Ek en my pragtige vroutjie is baie bevoorreg om vanjaar #Ambassadors te word van die ongelooflike produk! Placecol Fresh Beauty Voel soos deel van die familie hier by Placecol Aesthetic Clinic Woodlands My eerste facial in jare en dit was so lekker ek het aan die slaap geraak. Dankie aan die hele span! Ons sien uit om n ongelooflike jaar saam met julle te hê! #FreshSkin #FoodForYourFace...
View details ⇨
Moet niks beplan vir 24Feb nie! As jy n jagter of sommer net n kamp en buitelug liefhebber is kom kuier saam met ons by Wildman Rustenburg Die jagseisoen is naby en jy weet jy wil kom kyk na al die nuwe gear! (Jy kort altyd iets) Ons gaan lekker makietie hou ook so bring die hele gesin vir n groot kuier en kom kyk sommer na daai nuwe karavaan wat jou naam op het! Sien jou daar dan praat ons...
View details ⇨
Stof jou gholf sak af en bring jou vriende saam, want hierdie jaar gaan JayClub se jaarlikse gholf dag een vir die boeke wees. As jy jou vriende of besigheid wil nader, nou is jou tyd om sommer aanlyn jou 4 bal te bespreek. So maklik soos dit! 7 April 2017 by Ruimsig Country Club. Besoek gerus webtickets.co.za
Ek kuier op 5 Maart bietjie by Dozi's Back to the Roots in Harties! Die beste manier om jou reg te kry vir die week is lekker musiek en 'n yskoue bier. Sien jou daar!
Weet julle kinders gaan die een geniet! Ek sien jou ook daar met my hele kroos!
Ek hoop julle is reg vir die Jay VIP Club / MiWayLife Roadshow, want ons is beslis gereed. Die wen areas is as volg: Kaapstad, Thabazimbi en PE! Datums sal binnekort bekendgestel word.
Hierdie gaan 'n lekker een wees! Sien uit om bietjie saam my vriend, Pedro Kruger te kuier. So as jy in die Stellenbosch omgewing is maak seker jy kry jou kaartjies sommer nou!
Is jy die regte kandidaat? Lees gerus hier onder! JayClub in samewerking met MiWayLife, wil 10 kandidate aanstel wat die JayClub en afrikaans afdeling kan hanteer.

So, as jy weet van iemand wat werk soek of dink hulle sal die regte kandidaat wees, stuur asb CV na jay@jay.club
Na my 4de seun die wêreld in verwelkom is sien Morné Simpson van Phalaborwa Ford dadelik dat ek n probleem gaan hê om my mooi kinders almal in een voertuig te pas... Dankie vir jou goeie hart en vir die wonderlike voertuig! Dit is ook môre sy verjaarsdag so sal julle almal GROOT seblief vir hom n boodskappie stuur om geluk te wens en dankie te sê dat hy so mooi na my en my gesin kyk! Ek sien...
View details ⇨
30% off 2017 golf membership
Sign up today: [ Ruimsigcc.co.za Link ]
Ons is besig met die beplanning, maak jou stem dik en gaan vote! sien binnekort!
Mag jy 'n wonderlike Kersdag beleef saam almal waarvoor jy lief is!
Ek hoop jy is saam met familie en vriende en dat jy omring is met liefde. Ek kan nie wag om my vrou en my seuns te sien nie. Geseënde Kersfees. Mag Jesus se liefde jou nuut maak en jou seën met n oorvloed van geluk en rustigheid. GIG.