Juanita du Plessis
03/20/2017 at 07:32. Facebook
Afrikaans is groot in Kaapstad was heerlik! Dankie vir 3 uitverkoopte konserte en wonderlike gehore! Een ding is seker, die Kapenaars mág maar!

Geniet die vakansiedag môre! Lief julle x
Kaapstad!! Ons is reg vir julle! Sien nou nou!! @afrisgroot @hiergaatonsweer
Baie dankie @LIGtydskrif! Dit bly altyd 'n groot voorreg om op julle voorblad te kan wees! Dis nou beskikbaar op die rakke! #Lig #Blessed #voorblad #kykuithiervoor
#TBT na Krone2016 by Carnival City! #ThrowbackThursday #2016 #wasnlekkergehoor #vetpret
Baie geluk my engelkind! Dit was die wag werd.. Ek is só oneindig trots op jou! x
Kontak: Nicolet 028 514 2233 / 072 425 6969

Juanita du Plessis

EVENT - facebook.com
Bianca de Villiers - 051 505 0946 / 084 430 4564

Juanita du Plessis

EVENT - facebook.com
Rentia Pretorius - 079 875 8031

HOOP FEES

EVENT - facebook.com
Anibrand Musiek Fees

Anibrand

EVENT - facebook.com
Môre vriende!

Hoop dit gaan goed met julle almal? Daar is baie wat vra, so ek wil net laat weet dat ek sopas begin het met die opnames van my nuwe gospel album! Ek is BAIE opgewonde en glo hierdie gaan 'n besonderse album wees.. Sal julle op hoogte hou!

Intussen deel ek weer hierdie musiekvideo wat nou ook op Youtube beskikbaar is! Hoop iets of iemand spesiaal laat joù wêreld vandag...
View details ⇨

Toe Staan Die Wêreld Stil (Official Music Video)

iTunes: https://itunes.apple.com/za/artist/juanita-du-plessis/id284132611 Google Play: https://play.google.com/store/music/artist/Juanita_du_Plessis?id=A7a6k...

YOUTUBE.COM
#tbt Met die opening van ons Pikanini kleuterskool in Eastlynn Pretoria 2016 #throwbackthursday #HannaCharity #dankbaar #maakńverskil