FBVideoDownloader.info is a facebook video downloader online, this tool helps you download facebook videos by grabs direct links to download and save for free
Karlien van Jaarsveld
yesterday at 09:29. Facebook
'n Voorskou van more-aand. Dit was 'n tawwe journey. Ek het na dese soveel meer respek vir Vernon Barnard. Onthou 20:30 op Woensdae.xxxx
Karlien van Jaarsveld
yesterday at 08:07. Facebook
Karlien van Jaarsveld
01/16/2017 at 10:44. Facebook
HAPPY MAANDAG ALMAL!
Ons Spaarbussie by Candystick.co.za is nog oop om geld in te samel vir die Abraham Kriel Kinderhuis. Ek soek 100 mense wat vandag net 'n R100 kan bydra. Julle het die program gekyk - kom ons sit daad by woord.
xxxx

KLIEK HIER - dis rerig maklik - Elektroniese bankoorplasing of kredietkaart - [ Candystick.co.za Link ]

VIA TV Jacaranda 94.2 Huisgenoot Inhoud Huis...
View details ⇨

Bobby en Karlien: In jou skoene | Abraham Kriel-Kinderhuis

candystick.co.za
Karlien van Jaarsveld
01/15/2017 at 07:59. Facebook
Evah- vir ewig getattoeer in my hart
15 Januarie 2015

Vandag 2 jaar terug, was een van die swaarste dae van my lewe. Ek deel hierdie hieronder met julle wat ek op my vrouedag, 2 jaar terug gedeel het. Ek is jammer vir jou wat al 'n kind verloor het. So jammer en so seer.

As ek vandag sou kom staan in my eie naam of uit my eie praat, sal alles tot niks gaan en kan ek net sowel die dag nie...
View details ⇨
Karlien van Jaarsveld
01/14/2017 at 10:28. Facebook
#injouskoene se herhaling van Episode 1 is Sondag 6pm op VIA TV (DStv kanaal 147) . Xxx
Karlien van Jaarsveld
01/12/2017 at 04:59. Facebook
WOW, WOW, WOW, ons is oorweldig deur al julle boodskappe na die TV show gistraand. Baie dankie! Xxxx

As die kinderhuis storie jou geraak het, help ons om húlle te help en gaan maak 'n klein donasie op .

Crowdfunding for Gifts, Projects & Charity | Candystick

candystick.co.za
Karlien van Jaarsveld
01/11/2017 at 19:22. Facebook
Help my en Bobby Van Jaarsveld om 'n verskil te maak in die lewens van hierdie kinders in die kinderhuis. Ons loots 'n crowd funding campaign na episode 1. Dis rerig maklik. Gaan na .

Ons waardeer elkeen se bydra! xxxx

VIA TV Jacaranda 94.2 Huisgenoot
Karlien van Jaarsveld
01/11/2017 at 07:20. Facebook
Ons is SO opgewonde! Ons TV show begin vanaand 8pm op VIA TV (DStv kanaal 147). #injouskoene. Jacaranda 94.2
TV shows is harde werk. #injouskoene begin more op VIA TV (DStv kanaal 147)
Episode EEN moreaand is 'n 90 min lange spesiale launch episode. Ons gaan 2 dae in 'n kinderhuis bly. Dit was onvergeetlik!
Dis ámper sulke tyd...
Groot week wat wag! Dankie vir my 'hair-do' @GaryRomHair & Strands of Love / Wendy (076) 3633044)
Hiérdie is een van die ongelooflikste projekte van my lewe.
5 DAYS AND COUNTING!
Ek het 'n uittreksel uit Episode EEN gekry om vir julle 'n sneak peek te gee van ons TV reeks wat Woensdag begin.... :) xxx

VIA TV DStv 147. Woensdag 8pm.
7dae voor ons TV reeks begin!! #injouskoene. #finalcountdown
Baie baie dankie aan almal betrokke vir Eliah en Daniël se baie spesiale 3de Paw Patrol verjaarsdag in Desember by Lapatio in Pretoria! Hulle en hul maatjies (en die mammas) het dit SO geniet! Die span van Lapatio en Organizit is die heel beste!
Dankie dankie dankie!
Liefde!
Karlien

@Organizit Party Styling SA
@Organizit Party Styling Centurion
@Bake my Day
@Sugar & Eggs
@Choctique...
View details ⇨
1 Januarie 2017 is die eerste skoon blaadjie van 'n 365 bladsye boek. Ek hoop dis die ongelooflikste een van jou lewe! Happy new year!! Xxxx ❤
Picasso op Paternoster ⛱
Vandag oor 2 weke. #11Jan VIA TV Bobby Van Jaarsveld
Op Die Promenade in Kaapstad saam met my tjommie Karen Zoid.
Dankie Gary Rom Hairdressing & Wendy by Strands of Love Hair (076) 3633044) vir my vakansie "hair-do". ‍♀

Wees veilig, waar ookal jÿ oor die vakansie seisoen is. Xxxx