kykNET
kykNET
06/25/2017 at 06:00. Facebook
Die tweede Classics is Groot-konsert, wat op 23 en 24 Junie in die Moreletapark Gemeente in Pretoria plaasgevind het, het weereens die gehoor betower. Kyk hier na die eksklusiewe foto’s! Coleske Artists Corlea Jannie Moolman Public Joseph Clark Afrikaans is Groot
Die tweede Classics is Grootkonsert wat op 23 en 24 Junie in

Classics is Groot betower vir ’n tweede keer!

kyknet.dstv.com
Riaan Becker
Harriet Kruger
Sandra van Nieuwenhuizen
kykNET
kykNET
06/24/2017 at 09:00. Facebook
#FliekNETFoendies, ons wil van julle hoor voor 30 Junie! Weet jy alles en nog meer van flieks? Wil jy op TV wees? Gaan dan na kyknet.tv, ‘scroll’ af met jou muis tot jy die logo sien en skryf in!
FliekNETFoendies ons wil van julle hoor voor 30 Junie Weet jy alles

FliekNET Foendies: Skryf in!

kyknet.dstv.com
Daantjie Badenhorst
kykNET
kykNET
06/23/2017 at 15:30. Facebook
Kom beleef die Karoo en kuier weer saam met Die #Boekklub, vanaf 11 Julie elke Dinsdag om 20:00. ShowMax
Kom beleef die Karoo en kuier weer saam met Die Boekklub vanaf

Die Boekklub 2: Kom na die Karoo

kyknet.dstv.com
Emma Rudman
Ina De Lange Engelbrecht
Sanette Oosthuizen
kykNET
kykNET
06/23/2017 at 13:00. Facebook
Ons draai by Neels Van Jaarsveld se troue in Witsand! #Bravo
Ons draai by Neels Van Jaarsveld se troue in Witsand Bravo

Bravo!: Neels van Jaarsveld trou!

kyknet.dstv.com
Sarita le Roux
Wilma van Niekerk
Achley-lynn Faber
kykNET
kykNET
06/23/2017 at 12:12. Facebook
Of jy nou kykNET of kykNET&kie kyk, Suidooster is van 10 Julie af om 18:30, net voor die nuus!
kykNET 06/23/2017

Suidooster: Nuwe tydsgleuf

kyknet.dstv.com
Hendrina Du Preez
Bonita Kleynhans
Leon Powell
kykNET
kykNET
06/23/2017 at 11:30. Facebook
Het jy die tweede laaste episode van #Kokkedoortjie misgeloop? Lees dan hier [ Bit.ly Link ]
Het jy die tweede laaste episode van Kokkedoortjie misgeloop Lees dan hier
Kalla van der Merwe
Marie Willemse
Janet May Bamford
kykNET
kykNET
06/23/2017 at 09:35. Facebook
Spoed, draaie en senuwees van staal – ons het tyd saam met die La’t Wiel-span deurgebring. Kyk hier!
Spoed draaie en senuwees van staal ons het tyd saam met die

La’t Wiel: Hou vas!

kyknet.dstv.com
kykNET
kykNET
06/23/2017 at 06:00. Facebook
’n Troue in Delareyville is ingekleur met boerekos en ’n spoggerige Mustang! Het jy dit misgeloop? Lees dan hier! #SprokiesBruilof Sorina aka Flooze Fan Page RapportWeb
n Troue in Delareyville is ingekleur met boerekos en n spoggerige Mustang

Ons Sprokiesbruilof: Boere-opskop

kyknet.dstv.com
Jakes Du Toit
Rene Van Rensburg
Emma Rudman
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 19:20. Facebook
Suzanne kon nie vinnig genoeg by Dariës uitkom nie, en vir die bruidegom was die gevoel ewe groot. #SprokiesBruilof
Connie Naude
Ina Riggien
Emma Rudman
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 19:05. Facebook
Sorina kan maar haar eie luukse karwas-onderneming oopmaak, of wat dink julle? #SprokiesBruilof
Miems Welgemoed
Alta Labuschagne
Linda Neethling
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 18:57. Facebook
Suzanne se ma kan nie haar trane keer wanneer sy haar dogter in haar trourok sien nie. #SprokiesBruilof
Elize Lizamore
Mien Zeeman
Connie Naude
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 18:49. Facebook
“Hoekom sou jy iemand wat ’n waagstuk is, nooi na ’n troue?” – Nataniël News Page gee etiketriglyne vir bruilofte. #SprokiesBruilof
Hoekom sou jy iemand wat n waagstuk is nooi na n troue

Ons Sprokiesbruilof: Etiket vir bruidspaartjies

kyknet.dstv.com
Mae Volschenk Schonken
Ronel Byliefeldt-Kleynhans
Marietjie Van Rooyen
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 18:35. Facebook
Dit was dalk nie liefde met die eerste oogopslag nie, maar Suzanne het ál sterker oor die man aan haar sy begin voel – en die gevoel het op universiteit begin oorborrel. #SprokiesBruilof
Connie Naude
Sonja Lloyd
Wilna Rose
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 17:28. Facebook
Neels Van Jaarsveld se troue is om 20:00 in die kollig op #Bravo, en híér vertel Tracey Lange meer oor dié en ander glanstroues! Bly sommer ingeskakel, want ons saai nóg ’n #SprokiesBruilof uit om 20:30!
Neels Van Jaarsveld se troue is om 2000 in die kollig op

Ons Sprokiesbruilof: Glansmeisie Tracey

kyknet.dstv.com
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 17:00. Facebook
Die hondeliefhebber en #HondseGedagtes-aanbieder vertel ons meer van dié nuwe reeks.
Die hondeliefhebber en HondseGedagtesaanbieder vertel ons meer van dié nuwe reeks

Hond se Gedagtes: Lizma van Zyl

kyknet.dstv.com
Elize Joubert
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 15:30. Facebook
Ontmoet die slankers wie se #kykNETSlank-reis ons vanaf 9 Julie op die kassie gaan volg! Leandie du Randt Bosch
Ontmoet die slankers wie se kykNETSlankreis ons vanaf 9 Julie op die

Slank 2: Ontmoet die deelnemers!

kyknet.dstv.com
Santie Lotter
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 12:29. Facebook
In vanaand se episode van #SprokiesBruilof trou twee hoërskoolliefdes in Delareyville, en Sorina toets haar karwas-vaardighede! Skakel in om 20:30!
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 10:16. Facebook
Kinderspeletjies! Klein Kosie Beukes kén van konsertina speel, en Pieter Koen staan nie ’n kans nie! #Kwêla
Kinderspeletjies Klein Kosie Beukes kén van konsertina speel en Pieter Koen staan

Kwêla: Kosie Beukes

kyknet.dstv.com
Ansie Jones
Linda Neethling
Anita Steyn
kykNET
kykNET
06/22/2017 at 06:00. Facebook
Dewalene Diffie Kilian
Rosa Podges Nordeje
Monica van der Linde
kykNET
kykNET
06/21/2017 at 18:33. Facebook
Dié jong kok het die #Kokkedoortjie-stoor, en ons harte, kom ‘bedazzle’. Cheers vir eers, Christian!
Dié jong kok het die Kokkedoortjiestoor en ons harte kom bedazzle Cheers

Kokkedoortjie Eksklusief: ‘Dis wonderlik’

kyknet.dstv.com
Lenie Van Niekerk Kramer
Juane Odendaal
Comine Visser