Lekkeslaap.co.za
03/25/2017 at 23:00. Facebook
Hierdie foto's bewys uit en uit waarom Skuitbaai koning kraai! Jip, as see-uitisgte, 'n Jacuzzi en 'n binne-braai jou laat tiek, dan moet jy sommer dadelik op dié skakel kliek! Skuitbaai 9 Oh is 'n pragtige selfsorghuis in Skuitbaai, en spog met asemrowende uitsigte oor die Tsitsikamma-kuslyn. Dit het plek vir 8 en sommer 2 kuierareas! [ Bit.ly Link ]
Lekkeslaap.co.za
03/25/2017 at 14:38. Facebook
Dié lekke plek is wilder as die wildtuin! Rukiya Safari Camp is 'n unieke tentekamp in die Wild Rivers Natuurreservaat in Limpopo naby die Kruger en as jy eers na dié pragtige foto's kyk sal min dinge jou kan keer! Daar is 6 luukse permatente en alle maaltye word by die verblyf ingesluit ... Kliek hier vir details, tariewe en vind meer uit: [ Bit.ly Link ]
Lekkeslaap.co.za
03/25/2017 at 07:08. Facebook
Daar's 'n draak in Suid-Afrika en by dié lekke plek kan jy hom gaan tem ... Kyk gerus na die kiekies van Dumbe Cottages op die Retiefpas in die Drakensberge, ons is seker jy sal saamstem! Daar is 4 klipkothuise om van te kies met asemrowende uitsigte oor die vallei. Kliek op die skakel vir details en klim in jou kar en ry! [ Bit.ly Link ]
Lekkeslaap.co.za
03/24/2017 at 15:31. Facebook
Lus om langs hierdie swembad te ontspan? Wel, dis presies wat die span van Kom ons Braai kon doen na 'n bedrywige dag van opnames en werk! Langenhoven B&B ([ Bit.ly Link ] in Oudtshoorn was die gasheer vir die span, en vanaand kan jy sien wié in die volstruishoofstad se braai gaan koning kraai! Kyk Kom Ons Braai vanaand op kanaal 147, om 18.00
Lekkeslaap.co.za
03/24/2017 at 10:06. Facebook
Dis weer tyd vir 'n vinnige vraespel en dié keer is dit verklap-vrae! Vandag se prettige vraespel verklap watter tipe vakansie die beste by jou persoonlikheid pas: Is dit tussen berge, in die bos of langs die blou-blou see? As jy wonder watter een dit is, sal dié oulike vraespel jou die antwoord gee! So, nuuskierige agies, kliek op die skakel en beantwoord gou die vragies ... [...
View details ⇨

Watter vakansie pas die beste by jou persoonlikheid? - LekkeSlaap Blog

lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za
03/24/2017 at 06:00. Facebook
Moet jy die langpad aanpak tussen Gauteng en die Kaap? Wel, dan is De Bron Guesthouse die perfekte plek om by te slaap! Dis net buite Trompsburg en is omring deur die pragtige vlaktes van die Karoo. Na ure op die pad is net die plek om by te ontspan, voor jy die volgende dag weer verder gaan. Jy kan natuurlik bietjie langer bly, wat van 'n naweek voor jy verder ry? Kliek hier om meer oor dié...
View details ⇨
Lekkeslaap.co.za
03/23/2017 at 17:37. Facebook
Vanaand kuier die span van Bravo! by Gallo Manor Lodge ([ Bit.ly Link ] in Sandton, enige besigheidsreisiger se droomblyplek! Dis geleë in die hartjie van die stad, en spog met 'n pragtige welige tuin. In vanaand se episode gesels Tracey met Nadine oor haar mondigwording in die befryf, en ons vind uit wie is ons land se top model ... Dis Bravo! vanaand op kykNET om 20.00.
Lekkeslaap.co.za
03/23/2017 at 11:24. Facebook
Onthou om vir ons lekke kompetisie in te skryf! Ons vier steeds ons 300 000 LIKE-mylpaal! Dit sou egter nie sonder jóú moontlik gewees het nie, en omdat ons jou óók laaik, gee ons 3 ongelooflike pryse weg: 2 nagte by 'n bederf-wegbreekplek! Een van dié plekke is die bosveld-paradys, Olievenfontein Private Game Reserve in die Waterberg in Limpopo. Dis 'n oase weg van die alledaagse geroesemoes,...
View details ⇨

300k-likes! Dis nou lekke!

a.pgtb.me
Lekkeslaap.co.za
03/23/2017 at 07:09. Facebook
Wie't gesê jy moet kies tussen luukse en selfsorgverblyf? Golden View Luxury Self Catering in Clarens se dekor en geriewe is beslis iets om oor huis toe te skryf! Dié eenhede is ideaal vir paartjies, groepe of gesinne wat in die Juweel van die Vrystaat met sy oulike winkeltjies, kunsgalerye en restaurante wil gaan draai. Kliek hier vir details, tariewe en om te sien waarom ons dit aanraai: [...
View details ⇨
Lekkeslaap.co.za
03/22/2017 at 15:17. Facebook
By Vic Bay Beach House kan jy saans met die branders op jou drumpel slaap ... As dit vir jou lekke klink, moet jy beslis kom kuier in Victoriabaai in die Wes-Kaap. Al die kamers het see-uitsigte en daar is plek vir 11 mense, so bring jou pelle en span hier uit! Kliek gerus hier vir tariewe, details en om te bespreek: [ Bit.ly Link ]
Lekkeslaap.co.za
03/22/2017 at 11:54. Facebook
"Ek wandel deur klowe, langs heuwels en vlei, langs waters wat stroom en wat bruis. Die veldblommegeur lê soos balsem vir my en net waar ek kom voel ek tuis!" As jy ly aan kantoorkoors het ons net die kuur - 'n onvergeetlike staptoer tussen Nature’s Valley en Stormsrivier. Ja, hierdie pragtige Tsitsikamma-staproete is ideaal vir natuurliefhebber-voete. In vandag se blog gaan stap ons die...
View details ⇨

Dapper en stapper deur die Tsitsikamma - LekkeSlaap Blog

lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za
03/22/2017 at 06:55. Facebook
Kan jy dink hoe lekke 'n skemerkelkie op dié dek sal smaak? Ons stel voor dat jy 'n draai by HillsNek Safaris in die Oos-Kaap gaan maak ... Die luukse 4-ster-wegbreekplek is een groot bederf met alle maaltye drankies en wildritte ingesluit. Kliek hier vir meer details en tariewe: [ Bit.ly Link ]
Lekkeslaap.co.za
03/22/2017 at 06:50. Facebook
'n Toring uit 'n sprokie en 'n klomp llamas... dis die hemel.
Hedge House is in Nuweland in Kaapstad se Suidelike Voorstede en met 'n pragtige tuin, swembad en berg-uitsigte laat dit jou beslis tevrede! Die gastehuis is ideaal as jy naby die Nuweland Krieket- of Rugbystadion wil wees. Kliek gerus hier as jy meer oor dié lekke plek wil lees: [ Bit.ly Link ]
Wil jy graag in Raponsie se toring kom lê? Dié blyplek is uniek om die minste te sê! Fairview Estates is naby Fouriesburg tussen Lesotho en die Oos-Vrystaat en jou stresvlakke sal beslis by dié sprokiesagtige blyplek baat! Daar is verskeie verblyfopsies, so kies een, kliek en bespreek 'n luilekke wegbreek ... Kliek hier: [ Bit.ly Link ]
Min dinge is soveel pret soos 'n luilekke wegbreek in Plet! The Plettenberg is in die hartjie van Plettenbergbaai op die skouspelagtige Tuinroete geleë en die hotel bied weergalose uitsigte op die see ... Kliek gerus hier vir meer details, tariewe en om te bespreek: [ Bit.ly Link ]
As jy die Moederstad op sy beste wil sien, dan is Swift Contempory Studio Apartment net die plek vir jou. Hier in Soutrivier kan jy jou vinger op die stad se pols hou! Dis Afrika-sjiek, kunstig en modern, en net 'n kort entjie tot by die stad se kern. So, kom ontspan in styl in Soutrivier. Daar's soveel om te sien en doen, dis pure stadsplesier! Kliek hier vir details, tariewe en om te...
View details ⇨
As jy voel die stad se gejaag en rumoer maak jou gek, dan moet jy bietjie kom kuier by hiérdie plek! Mount Ceder is die perfekte naweekbestemming en sal jou van stres en bekommernisse verlos. Dis geleë in die Sederberge en word omring deur ru en dramatiese berge aan alle kante. Hier sal jy geen stadsgeraas hoor nie, en jy kan werklik lekke ontspan. So, kliek hier as jy en jou geliefdes bietjie...
View details ⇨
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, het ons dalk die mooiste mooiste land? Wel, as jy na dié foto kyk, kan dit dalk net waar wees! Ek as jy op dié skakel onder kliek, dan kan jy dalk net binnekort daar wees! Lemberg Wine Estate is 'n pragtige privaat wynlandgoed in Tulbagh, en bied blyplek in 'n lieflike kothuis vir 'n gesin van 4. Julle kan selfs 'n woefie saambring indien vooraf gereël. Die...
View details ⇨
Net soos die naam sê bied dié plek alles wat jy van 'n ware wegbreek wil hê: iets anders as die normale, weg van alles tussen bosse en bome, maar steeds stylvol en luuks soos iets uit jou drome ... Wild, off-the-grid, style and comfort is 'n selfsorghuis aan die plattelandse buitewyke van Suurbraak, naby Swellendam. Hier sal julle lekke ontspan, kuier en gehalte tyd saam spandeer. Die huis...
View details ⇨