Lianie May
Lianie May
06/22/2017 at 09:19. Facebook
Die jaar is MadeliefieMakietie in die juweel van die Weskaap - Strandfontein 29 en 30 September. Kaartjies nou beskikbaar by Computicket. Sien jou daar
Jannie Beukes
Marlene Swart
Lianie May
Lianie May
06/20/2017 at 18:20. Facebook
Amper klaar met my solo album, vandag 3 groot liedjies opgeneem, dankie so so baie vriend @murraylubbe en EdrΓ©, ons almal so lekker saam gewerk en Murray se lekker atmosfeer en great studio @thehitfactory, lekker lag en oor en oor opneem, maar worth it, 14 liedjies later, amper daar, sterkte met julle harde werk later om album aan mekaar te sit, ag dankie weereens vir alles, lief julle xxx
Amper klaar met my solo album vandag 3 groot liedjies opgeneem dankie
Pieter Germishuys
Annatjie Nel
Tilla Beukes Kleu
Lianie May
Lianie May
06/20/2017 at 03:50. Facebook
So lekker die nuwe album se covershoot gister geshoot by Diamond X Cowboy Ranch in Rayton. Sien baie uit om die foto's te sien.

Nou vir die laaste opnames in die studio vandag, dan is dit amper tyd vir almal om die nuwe liedjies te hoor. Kan nie wag om dit met julle te deel nie!
So lekker die nuwe album se covershoot gister geshoot by Diamond X
Tilla Beukes Kleu
Elmarie Joone Bruwer
Chantel Duncan
Jolandie van Loggerenberg
Aiden Baard
Duisend dankies Gary Rom Hairdressing - Woodlands @MoniqueVisagie, Kim'ie en Nadia, vir jul gasvryheid, vriendelikheid en vir hare doen vandag, reg vir solo CD covershoot Maandag, waardeer julle ongelooflik baie!
Lief julle! Xxx
Duisend dankies Gary Rom Hairdressing Woodlands MoniqueVisagie Kimie en Nadia vir jul
Jurgen Human
Charlene Carol-Anne Opperman
Lientjie Smith
Lianie May is een van die top kunstenaars wat vanjaar op 29 en 30 September by die Madeliefie Makietie-fees op Strandfontein te sien gaan wees - dis reg, in die juweel van die Weskus. Maak seker om nou al jou kaartjie by Computicket te koop.

#MadeliefieMakietie #Strandfontein #LianieMay #Juweel_van_die_Weskus
Lianie May is een van die top kunstenaars wat vanjaar op 29

Madeliefie Makietie

EVENT - facebook.com
Andries Beytell
Andries Beytell
Andries Beytell
Babetta Nel
Magda Koen
Alida Ellerbeck
Die wag is beslis die moeite werd Lianie werk tans hard aan haar nuwe solo album wat teen Augustus bekend gestel gaan word. Dit word verwag om een van die grootste albums nog te wees vir Lianie. β€œHallo julle, bietjie nuus van my kant af, heel week in studio gewees by Murray Lubbe,…
Lianie May 06/07/2017

Nuwe solo album oppad - Lianie May

lianiemay.com
Marize Oosthuizen
Janine Van Schalkwyk
Jacques Coetzer
Ons is amper oppad Mafikeng toe vir vanaand se vertoning by Mmabatho Palms Hotel Casino and Convention Resort. As jy in die omgewing is, kom maak 'n draai. Skakel 018 389 1000
Ons is amper oppad Mafikeng toe vir vanaand se vertoning by Mmabatho
Tessa Raath
Rick En Roxelle Gates
Charmain Vermeulen
Groot dankie aan @NH Kerk Schoemansdal en Broers PubandGrub vir 'n lekker naweek. Dankie almal wat Afrikaans groot hou.
Sien julle Vrydagaand by Mmabatho Palms Hotel Casino and Convention Resort en Saterdag by die Bosveld Stereo 107.5 FM Blikkiesfees.
Lief vir julle!

Foto's deur Fame Productions
Fame Productions
Kom kuier vanaand lekker saam by Broers Pub and Grub...
Kom kuier vanaand lekker saam by Broers Pub and Grub
Janine Van Schalkwyk
Chris Richards
Helen Gerber
Marie-m Holtzhausen
Dennis Lloyd
Jess Meyer
Dis nou naby! Sien julle mΓ΄re Nylstroom vir 'n lekker kuier.
Jay VIP Club Jay du Plessis Dirk van der Westhuizen I
Dis nou naby Sien julle mΓ΄re Nylstroom vir 'n lekker kuier
Juliana Van Heerden
Juliana Van Heerden
Ilse Venter
Oppad Nampo Park (Bothaville) toe, sien uit na 'n awesome dag geniet jul dag!!!
Oppad Nampo Park Bothaville toe sien uit na 'n awesome dag geniet jul dag
Janine van Schalkwyk
Nicolett Pieterse
Tilla Beukes Kleu
Janine Van Schalkwyk
Mariana Schenk
Lianie May vier 10 jaar in die bedryf met haar grootste treffers 2 Junie by Mmabatho Palms Casino.

Moenie hierdie baie spesiale vertoning misloop nie.

Kaartjies beloop R100 vir volwassenes en R50 vir kinders.

Bespreek jou plek vandag by 018 389 1000 of by die Winners Circle toonbank
Lianie May vier 10 jaar in die bedryf met haar grootste treffers

Lianie May - Mafikeng

EVENT - facebook.com