FBVideoDownloader.info is a facebook video downloader online, this tool helps you download facebook videos by grabs direct links to download and save for free
Netwerk24
12/10/2016 at 21:52. Facebook
'n Suid-Afrikaner was op die toneel toe die bomme in Istanbul onplof
[ Netwerk24.com Link ]

Istanbul-bomme: Suid-Afrikaner vertel

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 17:03. Facebook
Netwerk24
12/10/2016 at 16:01. Facebook
Die Blitsbokke het Amerika met 28-10 uit die pad gevee.

Blitsbokke vee Yanks uit die pad

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 12:33. Facebook
AB de Villiers se terugkeer tot die krieketveld is vir eers op ys en hy sal eers volgende week weet of hy in aanmerking vir die eerste toets teen Sri Lanka gaan kom.

AB se terugkeer na Proteas moet eers wag

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 12:11. Facebook
Vandeesweek se treffendste foto’s van oor die wêreld.

Kyk: 20 van die bestes

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 10:48. Facebook
Dit is byna tyd vir die Blitsbokke om Rusland te pak in hul eerste kragmeting in die Kaapstad-sewestoernooi. Volg die aksie hier regstreeks: [ Bit.ly Link ]
Netwerk24
12/10/2016 at 10:38. Facebook
Daar is ook soorte alkohol wat min kaloriëe bevat en jou nie ’n bierboep sal gee nie.

Drink 5 ‘gesonder’ drankies in feestyd

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 09:38. Facebook
Verlede naweek se vertoning deur die Blitsbokke in Dubai sou geesdriftige rugbyondersteuners herinner het aan dié van 2008/09 se sewesseisoen.

Dié Blitse herinner aan Stick se kampioene

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 09:15. Facebook
Die meeste pogings tot dusver sukkel om ’n goeie balans tussen die lees- en die skryfdele te vind, of is op die een of ander manier te lomp of te veel moeite, of bied nie genoeg werklike voordele teenoor ’n skootrekenaar of tablet nie.

’n E-skryfblok wat pen en papier vervang?

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 08:21. Facebook
"En toe het daar 'n stem van voor af gekom: 'Die Leier wil gaan pis!' " - Marga Ley onthou Eugène Terre'Blanche en die AWB se inval van die World Trade Centre en ander gebeure tydens die onderhandelings vir 'n nuwe Grondwet.

20 jaar ná Grondwet: ‘Al die bome het gevrek’

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 08:13. Facebook
"En toe het daar 'n stem van voor af gekom: 'Die Leier wil gaan pis!'." - Marga Ley onthou Eugène Terre'Blanche en die AWB se inval van die World Trade Centre en ander gebeure tydens die onderhandelings vir die nuwe Grondwet.

20 jaar ná Grondwet: ‘Al die bome het gevrek’

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 07:00. Facebook
Op hul erf is dié twee Bokser-honde baas van die plaas. Groot was hul verbasing toe daar skielik ‘n springkasteel staanplek kry.
Eers was daar ‘n groot geblaf, maar kort voor lank was almal skielik ‘besties’. Indien jy oor die feestyd video van viervoetige familie skiet, stuur vir ons by web@netwerk24.com.
Netwerk24
12/10/2016 at 06:17. Facebook
'Daar is goed nagedink oor die regbank, maar nie soveel oor hoe om grondwetlike instellings te bou wat korrupsie moet beveg nie. Ons het nie gedink daar is ’n behoefte aan soveel wigte en teenwigte nie en het aangeneem dat dinge reg gedoen sou word.'

Grondwet: ‘Leiers moet in dié waardes glo’

netwerk24.com
Netwerk24
12/10/2016 at 05:14. Facebook
Die vrou is deur ander klante oor haar optrede aangespreek, waarna sy glo teen almal om haar uitgevaar en een van die tafels in die restaurant omgekeer het.

Kyk: Vrou restaurant verbied ná sy kind aanrand

netwerk24.com
Netwerk24
yesterday at 20:00. Facebook
KYK: Catherine, hertogin van Cornwall, het weer die Lover’s Knot-tiara na die staatsbanket gedra. Dié tiara was ’n gunsteling van prinses Diana hoewel sy gekla het dat dit haar hoofpyn gee.

Skitterblink uit die koningin se juwelekas

goo.gl
Netwerk24
yesterday at 19:00. Facebook
'Die operasie het baie goed afgeloop, maar hy is steeds in ’n koma. Die hospitaal, die breinchirurg en die narkotiseur het almal ingestem om die operasie gratis te doen. Advanced Paramedics Assist het hom ook gratis vervoer. Ons is baie dankbaar daarvoor.'

Seun wat van bakkie af val, steeds in koma

netwerk24.com
Netwerk24
yesterday at 18:00. Facebook
'Ek het nooit neergesien op my ouers nie, maar ek het na meer gestreef. Ek het gesien waardeur hulle gegaan het en alles wat hulle vir my en my broer gedoen het. Dit het my gemotiveer om hard te werk om aan hulle die beste lewe te gee, soos hulle vir hul kinders gedoen het.'

Dogter van plaaswerkers vang graad in medies

netwerk24.com
Netwerk24
yesterday at 17:00. Facebook
NEEM KENNIS: Die swaar reën en erge hitte wat die naweek en begin van die vakansie Vrydag ingelui het, is van korte duur, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD).

Reën in Kaap, hitte elders van korte duur

netwerk24.com
Netwerk24
yesterday at 16:16. Facebook
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het in ’n verreikende vergadering van sy hoofraad die weg gebaan vir die herkapitalisering van provinsiale unies. Onder die besluite wat geneem is, is dat buitepartye vorentoe ’n beherende aandeel van tot 74% in die sakevleuels van unies mag bekom.

Saru soek geld, kundigheid in sakewêreld

netwerk24.com
Netwerk24
yesterday at 15:00. Facebook
'Die polisie meen die man op die foto kan van kardinale belang wees om die saak op te los. Die man is moontlik tussen 26 en 30 jaar oud. Hy is sowat 1,7 m lank, skraal gebou en het ’n tatoeëermerk op sy regterarm.' - Klik deur om 'n foto van die verdagte te sien.

Man gesoek ná verkragting by kleuterskool

netwerk24.com