Snotkop
yesterday at 16:34. Facebook
Dis Woensdag. Jy verdien 'n breek. Sit aan my CD HKGK. Skink vir jou n drankie. Steek aan die vuur. Maak jou bra n bietjie los en raak vir my rustig. #vathomsoosnvrydag
Snotkop
01/17/2017 at 16:16. Facebook
KRONE 4 - JULIE 2017
Snotkop
01/17/2017 at 10:50. Facebook
SNOTKOP in Ellisras - Saterdag, 28 Januarie om 8nm by Elephant Bull Sports Bar - Buitelug vertoning. R100 volwassenes en R30 kinders.
Snotkop
01/13/2017 at 10:51. Facebook
Snotkop
01/11/2017. Facebook
Ons buurt is aan die brand. Huise om my het vlam gevat. Ons ontruim die area en vat net die belangrikste besittings, ek het my ma en broer en my musiek. Ek is verstom om te sien hoe goed die Brandweer, nooddienste en Polisie almal saam werk soos een man. Maak my trots. Natuurbewaring ontruim selfs skilpaaie en bobbejane uit die berg. Bid asb dat daar nie nog diere en huise brand nie en dat...
View details ⇨
Snotkop
01/09/2017. Facebook
WEN 'n HKGK CD met die treffer COOL SOOS KOOS KOMBUIS op! Kyk, Share en Like die video, en comment hoekom jy die CD soek en jy mag dalk die CD wen, en so maak jy sommer jou week spiekerish! Wenner word Vrydag aangekondig hier op my page!...

[ Youtube.com Link ]

Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis

Music video by Snotkop performing Cool Soos Koos Kombuis. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/hiGRhQ

YOUTUBE.COM
Snotkop
01/08/2017. Facebook
Kort vakansie!!! #raakvirmyrustig #vathomsoosnvrydag #kykdiepindiebottel #disnetjuicedaai
Snotkop
01/06/2017. Facebook
Nylstroom sien julle vanaand!!!
Snotkop
01/05/2017. Facebook
Kranskopfees! Sien julle more Vrydag 6 Jan in Nylstroom! 9pm.
Snotkop
01/03/2017. Facebook
2017 ons is reg vir nog!... share die video as jy 'n bietjie meer gaan jol en minder gaan werk die jaar! ???? #werkhardspeelharder #maak2017lekker
Snotkop
12/31/2016. Facebook
Supersokkie!!! #HKGK
Snotkop
12/31/2016. Facebook
SUPERSOKKIE ons is reg vir die lekkerste oujaarsaand ooit! Kry jouself hier! Kaartjies by die deur. R150. Carnival City. Ek hoop almal het n heerlike, veilige oujaarsaand. Dankie vir al julle liefde en support in 2016. Mag 2017 net vreugde en liefde en hope geluk inhou vir julle. #HKGK
Snotkop
12/31/2016. Facebook
Harties ons het orrdentelik gejol! Sien almal vanaand by die big top arena by Carnival City vir SUPERSOKKIE!!!
Snotkop
12/31/2016. Facebook
Snotkop
12/30/2016. Facebook
Die karavaan is OOP! #showtime #Hartenbos #HKGK #partytotonsomval
Snotkop
12/30/2016. Facebook
So 50m van die strand lat ek kan sien wat gaan hier aan en in my glas n knertsie rum, lekker man! Want sien vanaand... HARTENBOS! Vanaand gaan SKUD!!! 8pm. #HKGK #moetnooitinhartenbosjoukaravaansedeurooplos
Snotkop
12/29/2016. Facebook
SUPERSOKKIE! Kom dans die nuwe jaar in by Carnival City! 31 Des. Kry jou kaartjies by Computicket. Dit gaan lekker wees! #HKGK
Snotkop
12/29/2016. Facebook
Snotkop
12/26/2016. Facebook
Kyk wat maak jy vir oujaarsaand! SUPERSOKKIE BY CARNIVAL CITY! Kry jou kaartjies nou by computicket!
Snotkop
12/26/2016. Facebook
Kry die familie bymekaar, draai die volume oop, steek aan die vuurtjie en raak bietjie Cool soos Koos Kombuis!!!
Draai die volume oop! Geniet die familiedag julle!

[ Youtube.com Link ]

Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis

Music video by Snotkop performing Cool Soos Koos Kombuis. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/hiGRhQ

YOUTUBE.COM