#vakansievoordeel Lede van Solidariteit, AfriForum asook Solidariteit Helpende Hand ontvang 20%-afslag wanneer hul 'n wegbreek by Kokoriba, Aan de Vliet óf Santana bespreek. Besoek gerus vir meer inligting.
’n Kenner verken die verskille tussen marmotte en hasies as troeteldiere:

Eksotiese troeteldiere: Marmotte en hasies - Jou Gesin | Solidariteit Wêreld

jougesin.solidariteit.co.za
Indien jy in 2017 die knoop gaan deurhak, gaan jy waarskynlik ’n hele paar rand nodig kry. Hier is ’n paar lekker wenke oor hoe om solank jou trou-spaarbussie te laat bult:

Wenke om vir jou troudag te spaar - Jou Geld | Solidariteit Wêreld

finansies.solidariteit.co.za
’n Regskenner wys op Die Wêreld ’n paar mites oor testamente uit en maak sommer ook terselfdertyd regstellings:

Wolhaarstories oor testamente - Jou Geld | Solidariteit Wêreld

finansies.solidariteit.co.za
Meer as 40% van die natrium wat ons daagliks eet, kom uit net ʼn handjievol kossoorte:

Waar sout wegkruip (en hoekom jy dit moet uitsnuffel) - Welstand

welstand.solidariteit.co.za
Die jaar spoed ten einde. Noudat ons begin terugkyk, wonder ons wat ons hierdie jaar uitgerig het. Lees die volle dagstukkie hier:

Bestekopname - Solidariteit Wêreld

solidariteit.co.za
Wat banke in ag neem as jy in 2017 huis wil koop (so moenie dat jou vakansieskuld heeltemal handuit ruk nie!):

Jou kredietrekord en die koop van ʼn huis - Jou Geld | Solidariteit Wêreld

finansies.solidariteit.co.za
Vir alle ma’s en pa’s wat hul kinders aan universiteite en ander tersiêre studies in 2017 moet afstaan:

Help, my kind word ʼn student! - Jou Gesin | Solidariteit Wêreld

jougesin.solidariteit.co.za
Twyfel kan soos ’n wurm aan die wortels van jou geloof knaag en dan het jy iemand soos Gaius se ondersteuning en gebede nodig. Lees die volle dagstukkie hier:

As ander getuig - Solidariteit Wêreld

solidariteit.co.za
Hou die volgende in gedagte indien u dit oorweeg om eiendom uit ’n bestorwe boedel te koop:

Riglyne vir die aankoop van eiendom uit ’n bestorwe boedel - Jou Geld | Solidariteit Wêreld

finansies.solidariteit.co.za
Dr. Eugene Brink, politieke ontleder by Solidariteit, skryf op Maroela Media: "Daar is geleenthede en terugslae in elke jaar en die kuns is om die beste van jou geleenthede te maak terwyl jy gou van jou terugslae herstel. Veelal kom geleenthede boonop verskuil in die vorm van terugslae en mislukkings. Hierdie toedrag van sake sal nie verander nie." Lees verder: [ Maroelamedia.co.za Link ]

2017 is wat óns daarvan maak | Maroela Media

maroelamedia.co.za
Ja, daar is beslis so iets soos goeie cholesterol. Ken die verskille en hoe om jou cholestrol te beheer:

Goeie teenoor slegte cholesterol: Wat jy moet weet - Welstand

welstand.solidariteit.co.za
Dis selfs belangriker nou dat ons almal so lekker eet en kuier:

Sorg só vir jou mond en tande - Welstand

welstand.solidariteit.co.za
Jy kan rakke vol Bybels besit, jou kinders kan die pragtigste Kinderbybels hê, maar as julle dit nie meer gereeld oopmaak nie, is dit niks anders as mooi ornamente nie. Lees die volle dagstukkie hier:

Praat met mekaar - Solidariteit Wêreld

solidariteit.co.za
Weet wát om te sê, en watter vrae gevra gaan word, as jy jou motor laat verseker:

Motorversekering: Let op wat jy sê - Jou Geld | Solidariteit Wêreld

finansies.solidariteit.co.za
’n Kenner beantwoord die volgende vraag: “ ‘n Koper wil graag my woonstel koop. Haar bank is nie bereid om ‘n lening aan haar toe te staan nie, omdat sy tans ‘n paar persoonlike lenings afbetaal, maar sy is bereid om ‘n paaiement-koopooreenkoms te sluit om sodoende die koopprys oor ‘n tydperk in paaiemente af te betaal, baie soos met ‘n huureenkoms. Ek hou van die idee om n maandelikse...
View details ⇨

Toepassing van die Nasionale Kredietwet op eiendom paaiement-koopooreenkomste - Jou Geld | Solidariteit Wêreld

finansies.solidariteit.co.za
(Voor)behoed(middel) jou wanneer dit hierby kom:

Is bloedklonte die pil se skuld? - Welstand

welstand.solidariteit.co.za
Mense sê dikwels hulle wens hulle het geleef toe Jesus op aarde was sodat hulle Hom kon sien. Maar sou hulle dan makliker kon glo? Lees die volle dagstukkie hier:

Ooggetuies - Solidariteit Wêreld

solidariteit.co.za