FBVideoDownloader.info is a facebook video downloader online, this tool helps you download facebook videos by grabs direct links to download and save for free
Steve Hofmeyr
11/28/2016 at 09:32. Facebook
Steve Hofmeyr
yesterday at 07:08. Facebook
MiljoenStemmeVirSteve verjaar! Geluk met jul 1e kersie. Een jaar gelede het julle bewys dat ons tog oornag kan mobiliseer in groot getalle en iets positief kan doen vir ons land.
Dit sal weer nodig word. Dankie vir soveel lewens wat julle kon aanraak. Sonder borge, subsidies en skenkings. Net bloedsweet. My droom is om ELKEEN van julle te ontmoet!
*
Dit lyk of Landbouweekblad se interne...
View details ⇨

Ondersoek afgehandel ná ‘white trash’-twiet | Maroela Media

maroelamedia.co.za
Steve Hofmeyr
11/28/2016 at 09:32. Facebook
Steve Hofmeyr
11/27/2016 at 11:38. Facebook
(Kerkplein 26 November 2016)

Is 2016 nie die jaar waarin daar vir eens en vir altyd bevestig is hoeveel dooie gewig ek en jy saamsleep nie.
Weet jy hoeveel DOOIE GEWIG subsidieer jou belasting?
Die juk van transformasie is DOOIE GEWIG
Die plig om te versoen: DOOIE GEWIG
My skuldgevoelens oor die geskiedenis: DOOI GEWIG
My skuldgevoelens oor my nasionale volkstrots: DOOIE GEWIG
My plig aan...
View details ⇨
Steve Hofmeyr
11/25/2016 at 12:00. Facebook
Ek praat Saterdagoggend 08h00 op Kerkplein. Dis vroeg want dis veiliger. Hoekom? Want as ons nie iets sê nie was ons, vir die rekord, doodgelukkig en tevrede.
*
Baie om na uit te sien dié naweek. Die vier laaste AIG konserte en 'n moewiese Springbokoorwinning.
*
Dear Europe. You have at worst a 2/100 000 murder rate. The world average is 6/100 000. My country is 33/100 000. But the farmers in...
View details ⇨
Wat's jou plan vir Kersfees?
Die ou man in die Kaap bel sy seun in Windhoek die dag en sê: "Ek haat dit om jou dag te bederf, maar ek moet jou vertel ek en jou ma gaan na 45 jaar se getroude lewe skei.""Pa! Waarvan praat jy?" skree die seun...."Ja," sê die pa. "Ons het niks meer vir mekaar te se nie en ons kan mekaar net nie meer langer verduur nie. Ek is moeg om hieroor te praat, so sal jy...
View details ⇨
Oo, die pyn. Wat is jou oplossings vir die enorme Bokslagting? Ek kort terapie.
"My diagnose is 'n shocker
Daar's probleme met die Bokke
Kies 'n trainer uit Marokko
Fire almal en die kokke
Leer die res 'n bietjie sokker..."
*
Die daad van twee jong boere wat 'n man in 'n kis gedwing het, was laakbaar, dom en verspot. Dis hoe mens skyt op jou eie voorstoep en dis hoe jy jou stryd jare terugsit....
View details ⇨
I see Julius Malema's concession to let whites live a little longer went completely unnoticed. Here is my letter of gratitude to him:

"Dear Mr. Commander of Thieves,

According to law, prowling burglars like you should not be hurt but treated with decorum. So I write you an invitation, a social contract, if you like. It's just between us gentleman. My promise to anyone occupying or...
View details ⇨

Dear Mr Malema - OPINION | Politicsweb

politicsweb.co.za
Die demokrate moet nou bontstaan om die grootste blindekol in wêreldpolitiek te verdedig. Ek en jy weet lankal dat Trump die simptoom is van 'n wond wat dekades al sweer. Veral in Suid Afrika. Hier is kort antwoorde op van die mees frenetiese argumente teen Trump.
1. Trump het geen politieke ondervinding nie, ja, MAAR hy het die invloed om homself met die beste te omring.
2. Trump is...
View details ⇨
Trump wen. Gun my my leedvermaak. Gun my my I TOLD U SO pille. Die liberale ineenstorting is aanskoulik. Ek sit al heeldag en wag vir RSG om Piet Croucamp se insig in te roep. Of Max s'n. Want hoe verkeerd kon soveel slim hoofstroom media, meningspeilings, analiste en skenkers wees? Hoe ver verwyderd van gewone mense die vuisvoos elite? Die middelklas het weer stem gekry in 2016. Hard en...
View details ⇨
Ek sien Julius Malema spoor kamerade aan om in te breek en by wittes te vat wat hulle wil. Hier is my (ou) brief aan hom:

"Meneer die Inbreker,

Volgens wet mag ons inbrekers soos u nie beseer nie en moet u beskaaf behandel word. Daarom tik ek vir u ’n briefie, meneer. Dis nou net tussen ons jintelman. My belofte aan enigiemand sonder toestemming binne my erf is ‘n vlak graffie onder die...
View details ⇨
Toe ek my laas week vererg toe oom Paul in vlamme opgaan het 'n kastige redakteur van Landbouweekblad laat weet dat mense soos ons "white trash" is. Mense "soos ons" sluit ongelukkig baie boere in. En baie LBW-lesers. Toe is die gort gaar. Chris Burgess, die (eintlike) redakteur van LBW het Vrydag laat weet dat hulle hul distansieer van die klein jakkalsie se "white trash" blaffie. Hulle "stem...
View details ⇨
In 2006 nooi ek 'n jong seun op die verhoog, wat Neil Diamond omtrent beter as ek doen . Raai waar en wie?

(Ek is nou reeds besig om my BEAUTIFUL NOISE af te stof vir toer in 2017)
Die moedige en altyd sjarmante oom Clive Derby Lewis het vanmiddag oorgegee. Die kanker was al in sy longe en hart. Hy is dood onder huisarres, voordat hy die voorreg gehad het om weer kerk toe te kon gaan. Ander medieseparoolaansoekers speel nog golf en bomplanters dien heerlik in die regering.
*
Vir iets ligter. Hier is 'n skets uit 'n Varingfeeskonsert 10jaar gelede.
*
Konserte vir die...
View details ⇨
Ek sien oom Paul brand. My wedersydse respek vir ander se kultuur en geskiedenis stop vandag hier. Julle verdien dit nie. Van hier af aan: minagting. Ons sal net soveel verdra, dan k*k elke swart monument in Suid Afrika.
*
Landbouweekblad se redakteur reken ons wat ongeërg is oor oom Paul in vlamme is, is almal "white trash".
*
Afrika se trekklavierkoning, Nico Carstens, sterf op 90. Hy het...
View details ⇨
Die dorre Vystaat is 'n hoogoond in dik stof gehul. Dis mooi as jy dit ken. Vanaf Kroonstad stofpadlangs tot in Hartswater waar hulle hul eie privaatskool oprig. So trots op Boermense wat bou terwyl die res van die land sy leerplekke met weersin verwoes.
*
Tuis opgedaag by leë krane in Midrand. Ek wou net juig toe die water laataand drup-drup deurkom, toe begin Dewali se klappers skiet. My...
View details ⇨
Die gesprek om Theuns en AIG is allermins dood. Ons is vriende en kollegas en ons werk almal om te beredder en die lyne van kommunikasie oop te hou. Dis verblywend. En dalk verras ons almal nog.
*
Na gesprekke met groeiende getalle behoudendes soos ek en jy in Swede, Kanada, België, Holland, Griekeland, VK en VSA is dit tyd om hande te vat. Jy weet hoe hoofstroom media my grief. Ek lees daarom...
View details ⇨
Mooi fotos deur die lens van Albert Bredenham by Pieter en Yolla Smith se ooievaarstee. Ons was toe nog windgat dat die Bulle sou wen...
*
So trots op my vriend, Ruben (foto2). Daar is ekstra dorings op sy pad maar hy beur voort, hy vat vyf soos 'n Boerseun en glimlag wanneer dit moeilik is. Ek salueer jou, jong man. Ons weet niks. Ons leer by jou. En ek hoop om eendag so taai soos jy te...
View details ⇨
Hehehe! Ek kan darem vanoggend weer lag. Nee, die ref was okei. Ek's net bodemloos depressed. Die Bloudepressie. Maar welverdiend vir Cheetahs, dit moet gesê word. Julle het gate deur ons gehardloop. Raymond en Sergeal was giftig. Ek glo Bloem was 'n deurnagfees. Hier in Pretoria is ons vroegaand stert tussen die bene huistoe...
*
Ons mense het soveel nood. My hart breek, veral vir ons...
View details ⇨