FBVideoDownloader.info is a facebook video downloader online, this tool helps you download facebook videos by grabs direct links to download and save for free
Sien julle vanaand om 19:00 Sekunda, ons deel die verhoog saam ons vriende @Moses metro man.
Ons vriende Moses Metro Man se nuwe EP 'Spektrum' is nou beskikbaar op die rakke asook op itunes. Geluk aan Benjamin De Jager Hein Kruger en Ruan Kruger!

Spektrum by Moses Metro Man on Apple Music

itun.es
Hier is Moses Metro Man se treffer "Deurnag" wat in die film Sy Klink Soos Lente speel wat 30 September 2016 landswyd uitkom.
Hier is Moses Metro Man se nuwe plaat "Deurnag" wat in die nuwe film "Sy Klink Soos Lente" speel wat 30 September uitkom.

MOSES METRO MAN - DEURNAG

Die treffer maak deel uit van die musiek in die film "Sy Klink Soos Lente" wat 30 September in teaters landswyd uitkom.

YOUTUBE.COM
Hier is die manne van Moses Metro Man se nuutste treffer en video 'Deurnag'! Gedoen vir die komende film Sy Klink Soos Lente.

Video gedoen deur Bouwer Bosch

MOSES METRO MAN - DEURNAG

Die treffer maak deel uit van die musiek in die film "Sy Klink Soos Lente" wat 30 September in teaters landswyd uitkom.

YOUTUBE.COM
Aandag alle singer/songwriters!! - check hierdie awesome kompetisie waar jy 'n skryf en studio session wen saam Bouwer waar jy jou eie liedjie opneem - al die info hier -

Cover 'Sy Klink Soos Lente' en WEN! | SARIE

sarie.com
Hier is die amptelike lokprent van Sy Klink Soos Lente. Bouwer is een van die vervaardigers en Moses Metro Man het 'n stoute treffer in die film. #30September2016
Bouwer se nuwe plaat "Hopelik" is nou beskikbaar op iTunes vir slegs R7.99. Die musiekvideo launch vanaand 20:00 op die Kyknet program "Top 20"(DSTV 146) en 21:00 op Kyknet(DSTV 144)

Hopelik - Single by Bouwer Bosch on iTunes

itunes.apple.com
Vandag verjaar Benjamin de Jager! Gee hom 'n high-5 as jy hom raakloop!!
Ons vriende van Bittereinder se nuwe album is nou op iTunes.
Doen jouself 'n guns en kry hom!

Dans Tot Die Dood by Bittereinder on iTunes

itunes.apple.com
Hier is 'n amazing projek waarby jy kan betrokke raak! #VoskShoes

CLICK HERE to support Vosk Shoes - A brand helping children in need

indiegogo.com
Potch vriende! Wees deel van die Liefde Wen "LOVE DRIVE" 29 Mei - Bring komberse en klere as donasies! Jy kan nou al gaan aflewer by Station Coffee Co. op die Bult. Sien jou daar!
Sien julle vanaand om 19:00 Sekunda, ons deel die verhoog saam ons vriende @Moses metro man.
Dag 3 van recording en Hein Kruger het begin sy bass met hierdie sexy Fender Dimension bass kitaar! #straatligkinders #fender #dimensionbass
Dag 2 van studio verby. Nog 3 songs om te gaan! Nuwe EP op pad!
Potchefstroom!!! Liefde Wen ALTYD!!!
Ons mede groep lede en vriende Moses Metro Man se nuwe treffer! Geniet hom!
YOUTUBE.COM
Hier is die musiekvideo van ons nuwe snit - "Plaasvervanger"
YOUTUBE.COM