Tuis Tydskrif
02/26/2017 at 17:48. Facebook
Die grootste geheim van die perfekte bedkassie is om dit netjies te hou...

Die geheim van die perfekte bedkassie

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/26/2017 at 14:42. Facebook
Dis jou laaste kans om in te skryf!
Bernina RSA Sew Shop

WEN ’n Bernina-naaldwerkmasjien en Winon-stoommasjiene

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/26/2017 at 11:54. Facebook
Is jy raadop met die langbeenspinnekoppe in jou huis? So raak jy van hulle ontslae.

Raak so ontslae van spinnekoppe in jou huis

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/26/2017 at 09:52. Facebook
As poussins nie geredelik beskikbaar is nie, rooster ’n hoender met kruie en baie botter, en sit dit voor met die broodsous.

Geroosterde poussin met broodsous

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/26/2017 at 07:32. Facebook
Maak ’n staander vir jou tablet – dan kan jy loshande aangaan met kosmaak!

Maak ’n staander vir jou tablet

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/26/2017 at 05:56. Facebook
Die rooskenner Ludwig Taschner gee wenke vir hoe om droogte te hanteer.

Planne vir jou rose teen die droogte

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
yesterday at 17:42. Facebook
“Die lekkerste van ons plek is die stilte en die bos rondom ons.”

Tuis Tydskrif

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
yesterday at 14:55. Facebook
Dié heerlike kombinasie is perfek as bykos saam met lamstjops oor die kole vanaand. #TUISgemaak

Platbrood met gebraaide eiervrug, halloumi en kruieslaai

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
yesterday at 12:50. Facebook
Die Krugers het self dié vaal vibracrete-muur in hul agterplaas in ’n lewende oase omskep.

Voor en ná: Koebaai, vaal vibracrete-muur

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
yesterday at 11:42. Facebook
Die soet geur van heuning komplementeer melk alte heerlik. Sit dit voor met ’n rooswatergegeurde stroop as verfrissende nagereg.

Melk-heuning-en-vanieljejellie

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
yesterday at 08:48. Facebook
Met dié oulike hangplek sal jy nooit wonder waar jy jou handsak gelos het nie! Kry die aanwysings hier > [ Goo.gl Link ]
#TUISgemaak
Tuis Tydskrif
yesterday at 06:17. Facebook
Is jy bekommerd oor waterbeperkings en hoe dit jou tuin sal raak? Oorweeg ’n boorgat; ons het al die navorsing gedoen …

Alles wat jy wil weet oor ’n boorgat sink

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/24/2017 at 16:29. Facebook
Op hierdie week se episode van My plek of joune? (Vrydae 17:30 op VIA TV), word dié aaklige klein vertrekkie ’n gekombineerde TV-kamer en studeerkamer.

Bron van kommer nou ’n speelse werkkamer

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/24/2017 at 13:30. Facebook
Om ’n huis op te knap sit nie sommer in enigeen se broek nie! Heinz Winckler en Aletté-Johanni Winckler deel die lesse uit hul eerste opknap.

Die Wincklers: Lesse uit ons eerste opknap

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/24/2017 at 10:28. Facebook
Lekker, bobotie!

Bobotie

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/24/2017 at 07:34. Facebook
Skakel vanmiddag om 13:20 in op SAfmRadio wanneer ons redakteur, Wicus Pretorius, gesels oor "Groot planne met klein ruimtes".
Tuis Tydskrif
02/23/2017 at 17:16. Facebook
Oorweeg jy dit om gesonke ligte te installeer? Ons beantwoord jou vrae oor energiedoeltreffendheid hier.

Alles oor gesonke ligte

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/23/2017 at 12:37. Facebook
Kitsmuffinmengsel is nie duur nie, en jy kan dit opdollie sodat dit ’n heerlike kosblik–lekkerny is. Resep deur Die Kos Vos

Kitsmuffins met ’n roomkaasversiersel

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/22/2017 at 18:01. Facebook
Of jy nou hou van palette, vintage flair, ’n eenvoudige muur of 'n staalraam – hier is ’n kopstuk vir jou.

Kopstukke vir elke smaak (en begroting)

tuis.co.za
Tuis Tydskrif
02/22/2017 at 14:13. Facebook
Want, dis Woensdag. En soms moet mens die wêreld se beste sjokoladekoek op ’n Woensdag eet ;-)

Die beste sjokoladekoek in die wêreld

tuis.co.za