Weg-tydskrif
02/20/2017 at 17:44. Facebook
Is jy in die Vriendelike Stad? Neem 'n romantiese wandeling by die Shark Rock-pier...

Aftrekplek: Shark Rock-pier, Port Elizabeth

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/20/2017 at 14:18. Facebook
Dié kleuters op Iranja (Madagaskar) is klaar met kleuterskool vir die dag, en wandel strandlangs terug huis toe.

Lees in ons Maart 2017-uitgawe oor Pierre Steyn se roeivakansie in Madagaskar.

Foto: Ronel Steyn
Weg-tydskrif
02/20/2017 at 14:15. Facebook
Soel weer, blou water, vars vis en rum... Ontdek Madagaskar in ons Maart 2017-uitgawe!

Klik hier vir die digitale weergawe: [ Mysubs.co.za Link ]
Weg-tydskrif
02/20/2017 at 11:01. Facebook
Hier’s ’n goeie verskoning om tequila aan te skaf!

RESEP: Meksikaans-gebraaide hoender

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/20/2017 at 10:23. Facebook
Nog nie op dié toeristebus gery nie? Doen dit nou, terwyl die Goudstad so mooi groen is!

Speel toeris: Nuwe roete vir Johannesburg-toeristebus

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/20/2017 at 06:38. Facebook
Het jy al ’n vlakvark gesien wat ’n skilpaddop vreet? Kyk hier...

V&A: Is die vlakvark lus vir ’n dop?

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 16:58. Facebook
Die sekelmaan lê op sy rug in die weste. Die boere sê as die maan só lê, “skep” hy en dan reën dit nie. Eers as hy andersom lê, “gooi” hy en is die kanse goed vir reën. Ek is bly hy skep vanaand, want ek het kamp opgeslaan sowat 20 km noordoos van Williston....

Die Karoo se staalblomme en mechanics

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 14:57. Facebook
Het jy al hiervan gehoor? Dié spekstokkies is heerlike padkos én maklik om te maak:

RESEP: Spekbiltong

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 14:09. Facebook
Toe hulle die oggend met hulle poegies uit Somerset-Wes reg in ’n kouefront inry, kon Melissa Andrews en haar man, Chris List, maar weet: Die reis deur Suider-Afrika gaan allermins vervelig wees!

9 maande, 15 000 km, 2 bromponies

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 12:50. Facebook
Hierdie staatmaker-tamatiesous is heerlik saam met maalvleis, pasta of potjiekos.

RESEP: Tuisgemaakte tamatiesous

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 09:35. Facebook
Het jy al na die TV-reeks Planet Earth II op DStv gekyk?

Die reeks word op Sondagmiddae om 4 nm. uitgesaai. Dié week se episode is die derde in die reeks van ses.

OP DIE KASSIE: Planet Earth II kuier vanmiddag in die oerwoud

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 08:48. Facebook
Maak dié outjies vanaand net voor die fliek!

RESEP: Klapperviskoekies

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 07:47. Facebook
Die meeste kinders wil hulle eie boomhuisie hê... Wel, deesdae het boomhuise braaiplekke, wit linne en spoeltoilette vir kinders én grootmense. Ja, party het selfs ’n watergat. Kom, klim saam!

Word wakker in 'n boomhuis

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
yesterday at 06:25. Facebook
Die muffins is ’n blink plan as jy oorskietpap het. Saam met ’n lekker smoor is dit ’n maaltyd op sy eie. Of as jy hou van min moeite, dan druk jy hierdie outjies in die oond net voor die potjie klaar is.

RESEP: Gebakte mieliepapmuffins

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/18/2017 at 13:45. Facebook
Het jy al ’n marmite-tert geproe? Dit is heerlik én boonop maklik om te maak.

Marmite-en-mielietert

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/18/2017 at 12:41. Facebook
Wat is jou gunsteling-pakwenke vir ’n kampnaweek? Hier is ’n paar wat ons dink op die lys hoort. Toe, ons wil graag julle wenke byvoeg!

Kampwenke: Pak só in

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/18/2017 at 08:39. Facebook
Kom trap saam met Weg en Toerboer in die Krugerwildtuin. Dié 3 dae lange bergfietstoer bied jou die unieke geleentheid om die wildtuin van naby te ervaar.

Trap die Kruger plat!

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/18/2017 at 07:38. Facebook
Spek en ’n souserige marinade sorg dat jou sosaties sappig bly – maak net seker jy braai dit taamlik vinnig oor warm kole sodat die spek uitbraai maar die hoender nie uitdroog nie.

RESEP: Hoender-en-speksosaties

weg.netwerk24.com
Weg-tydskrif
02/17/2017 at 21:27. Facebook
JD en Nestie Smit van Maiden Rock-gasteplaas ontvang ons in koue bier, skilpadjies, koue turksvysosaties, plaasdamswem, skaaplaai, sonsondergang,[...]

Dag 31 - Williston-distrik, South Africa

findpenguins.com
Weg-tydskrif
02/17/2017 at 21:17. Facebook
Wie was al in Vanwyksvlei? Min mense. Tog is dit die middelpunt van die wêreld, en die Springbokoog-rotsgravures (noord van die dorp) die magiese[...]

Dag 30 - Vanwyksvlei, South Africa

findpenguins.com